Nuus

Grens.Pos 6 Mei 2021
In hierdie uitgawe
- Materiaal vir Pinkster en Kinderpinkster is beskikbaar van CLF en KIX
- In ‘n profetiese pre-Covid-artikel verduidelik Jason Butler hoe ontwrigting die sleutel die vernuwing van ‘n gemeente kan wees
- Miljoene Suid-Afrikaners doen mooi dinge vir mekaar en ander – hier is een so ‘n storie: oor kinders en ‘n verdwaalde Labrador
- ‘n Nuwe Afrika-Vrouebybel is beskikbaar, terwyl die grootdrukweergawe van die 2020-Afrikaanse vertaling een van die dae op die rakke gaan wees
- PE-Lorraine-gemeente adverteer ‘n kosterpos en daar is lekker kuiergeleenthede waaroor jy kan lees
Lees die Grens.Pos hier.
Magdel Mouton
0