Nuus
Grens.Pos 9 April

Grens.Pos 9 April

In hierdie uitgawe

  • “Fathers Matter”, ‘n opwindende program met uitstekende materiaal is een van die fokusse van vanjaar se padberade
  • Drie nuwe Oos-Kapenaars is pas as diensleraars gelegitimeer. Wat is diensleraars, die nuwe amp in die NG Kerk? Leer ook een van hulle van naderby ken.
  • Die Pinksterreeks vir 2021 is pas bekendgestel. Laai dit af.
  • Verskeie VBO-kursusse word bekendgestel.
  • Waarom neem mense toenemend afskeid van die kerk? Hier is ‘n uitstekende analise oor die VSA met lesse vir ons.

Lees die Grens.Pos hier.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.