Nuus
Grens.Pos – Nr 20 – 26 Junie 2020

Grens.Pos – Nr 20 – 26 Junie 2020

Klik HIER om Grens.Pos te lees.

Hoogtepunte in hierdie uitgawe

  • 2020 is hard. En die tsunami kom nou. Lees hoe Stephan Joubert ons troos met die wete dat elke jaar hard is, maar dat God elke dag met sy teenwoordigheid vul
  • Hoe bedien PE-Lorraine gemeente digitaal? Vandag leer ons by hulle.
  • PE-Sonheuwels het ‘n heerlike inry-erediens gehou. Die gemeente is geesdriftig oor die ervaring en gaan dit weer en weer doen.
  • Waaroor gaan die tema wat baie mense warm onder die kraag het – #BlackLivesMatter. Dit is tog #AllLivesMatter, is dit nie?
  • VBO met ds Deon Loots oor die Enneagram
Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.