Handleidings vir installasie en gebruik van Zoom

Hierdie handleidings is geskryf vir leraars en gemeentes wat wat die kragtige dog eenvoudige Zoom-platform vir byeenkomste wil gebruik, maar nog geen ervaring daarvan het nie.

  • Handleiding 1, vir installasie, help jou om Zoom op jou rekenaar , selfoon of tablet af te laai en ‘n gratis rekening oop te maak.
  • Handleiding 2, beste praktyke en Zoom-etiket, gee jou ‘n basiese verwysingsraamwerk vir die gebruik van die program.

Die uitgangspunt is dat die beste manier om Zoom te leer gebruik is om in te spring en dit doodeenvoudig te doen. Hoe meer jy dit gebruik, hoe meer leer jy – en dit gaan vinnig.

Zoom het self ook uitstekende hulpmiddels – besoek gerus www.zoom.us en klik op “Support”.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.