Nuus

“Hoe hanteer ons jeugwerk?”
Hierdie module in die sertifikaatkursus vir bedieningsvernuwing word gerig op predikante in die vroeë fase van hulle bediening. Dit vind van 16-18 Augustus 2021 plaas.
In hierdie module word die uitdagings rondom jeugwerk – van kleuters tot jong volwassenes – hanteer met ‘n fokus op geloofsvorming en dissipelskap. Ruim geleentheid word gegee vir interaktiewe deelname en uitruil van idees.
Hier is volle besonderhede.
Magdel Mouton
0