Nuus
Hoe kan begrip vir jou temperament jou help om troos en bemoediging te vind? 

Hoe kan begrip vir jou temperament jou help om troos en bemoediging te vind? 

Baie persone is bekend met die Myers-Briggs temperamentsanalise. Dié instrument meet individuele voorkeure binne die spektrum van normale gedrag. Dit dui aan hoe jy jou bewussyn aanwend.

Op dié manier kan mense se temperamente as een van sestien soorte beskryf word.

Terwyl ons soveel uitdagende tye beleef, is dit nogal handig om te weet watter gedrag elke temperament help om bemoedig en versterk te word. Susan Storm van Psychologyjunkie.com het ‘n lekkerleesartikel hieroor geskryf – klik hier.

Wonder jy oor jou temperamentstipe en wat dit behels? Klik dan hier om die toets af te lê en meer oor jou Myers-Briggs persoonlikheidstipologie te leer.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.