Nuus
Hoe oud is die NG Kerk se predikante?

Hoe oud is die NG Kerk se predikante?

Ds Christo Jonck van die Noord-Kaaplandse Sinode het die ouderdomsprofiel van predikante aan die hand van syfers van die Algemene Taakspan Predikantesake opgesom. Dit lyk as volg:

Predikante 1345
Emeriti 1505

Vrouepredikante 215

Die ouderdomsprofiel van alle gelegitimeerdes onder 70 lyk soos volg:


21-30: 134
31-40: 333
41-50: 287
51-60: 527
61-65: 389
66-70: 266

Daar is dus nou meer lewende afgetrede predikante dan dienende predikante (dominees word as groep tradisioneel baie oud). Vroue is ‘n groeiende groep predikante. Meer as die helfte van predikante tree binne die volgende 15 jaar af.

Hoe oud is die NG Kerk se predikante?
Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.