#imagine 2017: Wat gaan gebeur en waarom moet gemeentes jongmense stuur?
Ds Barbara-Mari Swarts (PE-Lorraine-gemeente) en ds Deon Els (Kraggakamma-gemeente) van die Oos-Kaapse #imagine reëlingskomitee vertel meer oor die 2017-byeenkoms wat van 18-21 Maart 2017 te Mentorskraal, Jeffreysbaai plaasvind.
Hulle beantwoord ‘n paar vrae:
Een: Wat gebeur alles by #imagine-2017?
Twee: Waarom moet gemeentes hulle jongmense en jeugspanne stuur?
Drie: Wat was #imagine se impak in die verlede op jongmense, gemeentes en gemeenskappe?
Meer inligting is beskikbaar by www.imaginemovement.co.za
Danie
0