Nuus
Jesus-leierskap: hoe om te lei in ‘n veranderende wêreld

Jesus-leierskap: hoe om te lei in ‘n veranderende wêreld

Stephan Joubert gesels met Roedolf Botha oor sy splinternuwe boek, Jesus-leierskap: Hoe om te lei in ‘n veranderende wêreld.

Oor hierdie boek: Dit is nie maklik om vandag ’n Christen-leier te wees nie. Selfs voor die uitbreek van die koronapandemie het kerke en besighede ’n onvoorspelbare toekoms in die oë gestaar. Roedolf Botha, leraar en sakekonsultant, navigeer die tye waarin ons leef aan die hand van die Markusevangelie. Hierdie toeganklike boek is vol praktiese en inspirerende voorbeelde wat jou as leier sal help om die onverkende waters van ons tye die hoof te bied.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.