Bronne: VBO oor Kollektiewe Trauma
Hierdie VBO is ‘n gedeelde ervaring met die titel: ‘n Reis vanuit isolasie en verwydering na tuiskoms en konneksie.
Besoek hierdie bladsy gerus gereeld. Ons mag dit van tyd tot tyd aanvul met nuwe bronverwysings. Rig navrae oor hierdie bladsy aan ngk.ooskaap@gmail.com
Die volgende bronne oor kollektiewe trauma word vooraf deur kursusgangers geraadpleeg:
Vir Sessie 1: Donderdag, 8 April 2021
- Bring ‘n joernaal saam vir notas en vir ons weeklikse joernaalinskrywings gedurende die reis
- Thomas Hübl: Numbness / Not-Feeling is an Active Process, ‘n video op Youtube
- Polyvagal theory, explained, ‘n video op Youtube deur Irene Lyon
Vir Sessie 2: Donderdag, 15 April 2021
- Onderhoud met pastor John Mathule van Senekal oor die impak van kollektiewe trauma, met verwysing na die gespanne verhoudinge in die gemeenskap tydens die moordverhoor in 2020.
- Kyk na die dokumentêre film Without Gorky, beskikbaar op Netflix of Youtube (by hierdie skakel) beskikbaar.
- The Layers, ‘n gedig deur Stanley Kunitz – klik hier.
- Richard Rohr Meditation: A Temporary Solution
Vir Sessie 3: Donderdag, 22 April 2021
- Encountering trauma in the Bible, ‘n artikel deur Corinna Guerrero
- Die rol van godsdiens en kerk in trauma – artikel deur prof Johann Rossouw
- Thomas Hübl: Understanding and healing collective trauma, video op Youtube hier beskikbaar.
- ‘n Artikel wat goeie konteks gee oor gemeentes se rol in die hantering van kollektiewe trauma: Gemeentes as begeleiers van kollektiewe rouprosesse, artikel deur Willem S . Boshoff
Vir Sessie 4: Donderdag, 6 Mei 2021
- Kyk na die film Forgiveness uit 2004 waarin Arnold Vosloo die hoofrol speel. Die film vorm die agtergrond vir ons gesprek oor kulturele trauma. Dit is by hierdie skakel op Youtube beskikbaar.
- Beschara Karam, in ‘n artikel getiteld The Representation of Perpetrator Trauma in Forgiveness gebruik die film ook as grondslag vir haar bespreking van oortreder/kulturele trauma.
- Richard Rohr Meditation: The Fullness of Time
ALGEMENE BRONNE
- Video speellys oor Kollektiewe Trauma met verskeie videobronne – klik hier.
- Dana Deb. 2018. The Polyvagal Theory in Therapy, Engaging the Rhythm of Regulation. W.W.Norton & Co.
- Du Preez, Max. 2013. A Rumour of Spring, Hfst. 1 Multiply Wounded, Multiply Traumatized. Penguin Random House SA.
- Hübl, Thomas. 2021. Healing Collective Trauma; a Process For Integrating Our Intergenerational and Cultural Wounds. Sounds True.
- Hübl Thomas: Our Trauma as Heritage – ‘n gesprek tussen Thomas Hübl en prof Isabelle Mansuy – hier op Youtube beskikbaar.
- Menakem Resmaa. 2017. My Grandmother’s Hands, Racialized Trauma and the Pathway to Mending Our Hearts and Bodies. Central Recovery Press.
- Richard Rohr Meditation: Wisdom beyond the Veil
- Scaer Robert C. 2007. The Body Bears the Burden; Trauma, Dissociation, and Disease. Routledge
- Soelle, Dorothee. 2001. The Silent Cry, Mysticism and Resistance.Augsburg Fortress.
- Reisner Steven. 2003. Trauma: The Seductive Hypothesis. Journal of the American Psychoanalysis Association.
- Van der Kolk, Bessel. 2014. The Body Keeps the Score: Brain, Mind, and Body in the Healing of Trauma. Penguin.