Nuus

#LeerVersoen – “Voorbidding is protes”
Kyk gerus na die volgende video in die reeks #LeerVersoen aanlyngesprekke – ‘n Inisiatief van die NG Kerk se Algemene Sinode Taakspan vir Versoening en Identiteit. In hierdie video gesels ds. Rudi Swanepoel en dr. Marinda van Niekerk met professor Klippies Kritzinger. Uittreksels uit hierdie gesprek: āVoorbidding is protes teen hoe dinge nou is. Ons klop nie vir God wakker nie ā ons beweeg saam met God na lyding. Vriendskap met mense wat anders as jy is, breek ons āvergeestelikingā af. Kom ons treur oor ons gebroke āonsā [Suid-Afrika], en skep medemenslikheid en versoening. As ons nie nou hoop kan lewer nie, moet ons maar die kerk toemaak.ā
Vir meer inligting of om betrokke te raak: versoen.africa@gmail.com.
Danie
0