Nuus
Leiers van die SA Raad van Kerke ontvang immunisasie

Leiers van die SA Raad van Kerke ontvang immunisasie

Lede van die nasionale leierskap van die SA Raad van Kerke is Maandag aan die Rand geïmmuniseer. Die groep stel hiermee ‘n voorbeeld aan die res van die samelewing, sê Biskop Malusi Mpumlwana (foto regs onder), algemene sekretaris van die SARK. Lees die SARK se media-verklaring hier.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.