Nuus

Lentekonferensie 2021 volledig aanlyn aangebied
Die jaarlikse Lentekonferensie, bekende en gewilde predikantekonferensie van Excelsus aan die Universiteit van Pretoria, word vanjaar volledig aanlyn aangebied van 14-16 September 2021. Dit word in samewerking met die VBO-Forum aangebied.
Die tema is “Brave New World” – saam met Jesus ‘n vreemde toekoms in.
Verdere inligting word later bekendgemaak. Rig navrae aan excelsus@up.ac.za.
Danie
0