Nuus

Luister na ‘n kenner se inset oor depressie
Op Sondag 22 Mei het ‘n kenner op die gebied van depressie, Fanie Kriel, oor hierdie belangrike tema by Simondium Familiekerk kom gesels. Hierdie is ‘n gesprek wat broodnodig is vir elke liewe mens. Hoekom?
FEITE:
– 1 Miljoen mense sterf jaarliks wĆŖreldwyd aan selfdood.
– Depressie is ‘n siekte, nie ‘n swakheid nie.
– In SA, sterf daar daagliks 23 mense aan selfdood, en 230 poog om dit te doen.
– In 2020 was depressie beskou as die 2de grootste siekte ter wĆŖreld. In 2030 sal dit die grootste wees.
– 1 uit 5 tieners in SA word met depressie gediagnoseer.
Ons móét hieroor praat. Luister na die opname van Fanie Kriel se gesprek oor depressie. Jy kan dit ook op jou rekenaar aflaai.

Magdel Mouton
0