Nuus

Mirrors and Windows: Konferensie
Klik hier om die uitnodiging te lees vir die lewer van referate vir die konferensie ‘Mirrors and Windows: Reflecting on the Reformed Tradition today’ wat van 17-18 Oktober 2022 by die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, plaasvind.
Die sperdatum vir indiening van voorleggings is 1 Augustus 2022. Referaatvoorstelle kan na mirrorsandwindowsconference@gmail.com gestuur word. Sluit asb jou naam, titel van voorlegging en ‘n opsomming van ± 250 woorde in.

Magdel Mouton
0