Nelis en Dirkie oor prioriteite en selfdegeslagverhoudings

Na afloop van die eerste vergadering van die Algemene Sinode se Moderamen (16-18 November 2015) gesels Nelis Janse van Rensburg en Dirkie van der Spuy oor die prioriteite van die NG Kerk en die implikasie van ‘n appèl teen die Algemene Sinode se besluite oor selfdegeslagverhoudings.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.

Leave a Reply