
‘n Gids oor Bybel, geloof en immunisasie
Die immunisasie van persone bo 60 vorder tans te stadig. Een van die redes hiervoor is die suspisie wat op geloofsgronde en oortuigings oor die Bybel teen immunisasie geskep word. Senior persone word met vrees gevul.
Daar is ook aanduidings dat jonger mense en die kinders van senior burgers hulle aansĆŖ om nie te immuniseer nie, sĆŖ die SA Raad van Kerke.
Die SA Raad van Kerke het ‘n uitstekende maklik-verstaanbare “teologiese” gids oor immunisasie saamgestel. Gemeentes kan dit gerus onder lidmate se aandag bring. Dit is hier beskikbaar.
KLIK HIER VIR DIE “TEOLOGIESE” GIDS OOR IMMUNISASIE
Prof Stephan Joubert het ook in ‘n gesprek talle wanopvattings oor die boek Openbaring, immuniasie en die getal van die Antichris 666, reggestel. Kyk hier na die video:
Die gesprek is ook in Engels beskikbaar.