Nuus

Nelis Janse van Rensburg: NG Kerk staan by sy belydenisgrondslag
Ds Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die Algemene Sinodale Moderamen, gesels in hierdie video oor aktuele sake wat die kerk en breĆ«r gemeenskap raak. Hy beklemtoon dat die NG Kerk ‘n belydeniskerk is wat volledig staan by die volle inhoud van die Christelike belydenis.
Danie
0