Nie “pause” nie, maar “reset”: Kerk en geloof vars geleef in COVID-19-tyd

E-kerk het op 14 Mei 2020 ‘n wonderlike VBO-geleentheid o.l.v. Stephan Joubert gehou oor die heerlike uitdagings om geloof vars te leef in Covid-19-tyd. Die wêreld het digitaal gedraai, en gemeentes moet hiermee rekening hou in die storm wat Covid-19 veroorsaak het.

Wat moet gemeenteleiers in ‘n tyd soos hierdie doen? Soos die stam Isaskar moet ons leer om die tye te lees (1 Kron 12:32). Moenie “pause” nie, hierdie is ‘n “reset”. Daarmee help die verskeie insette wat met die leergeleentheid gedoen is.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.