Nuus

Noodsaaklike opleiding oor die nuwe Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting
Registreer hier. Inligting oor die kursus beskikbaar vanaf 5 Mei. Bankbesonderhede vir inbetaling: Rekening Naam: Boekwinkel VBO Bank: Nedbank Rek No.: 1135 900 310 Takkode: 123 209 of 123 209 00 Verwysing: POPIAVAN bv. POPIABotha Stuur asb. bewys van betaling aan: bleibbrandt@sun.ac.za Die verdere inligting t.o.v. hoe om die kursus te voltooi sal slegs gestuur word indien die bewys van betaling ontvang is. (Bridget Leibbrandt: VBO Koördineerder Communitas – NG Kerk in Suid-Afrika) |
Magdel Mouton
0