Nuus
Ontwrigting is dikwels die sleutel tot gemeentelike vernuwing

Ontwrigting is dikwels die sleutel tot gemeentelike vernuwing

In ‘n profetiese artikel uit 2019 skryf Jason Butler hoe ontwrigting dikwels die sleutel is tot gemeentelike vernuwing. Hy verduidelik aan die hand van sy persoonlike ervaring in Trinity Methodist Church in die VSA hoe gemeentes as sisteme dikwels moeg raak of vasgevang in gewoontes wat nie langer lewegewend is nie. 

Very often, the work of turning a system around begins with disruption, because disruption is one of the few elements that can interrupt and expose habit. The congregation had tried many things, but they hadn’t tried disruption, because — well, who wants that?

Dit is duidelik dat Covid-19 gemeentes so ‘n geleentheid bied. Hoe kan gemeenteleiers hierdie geleentheid benut?

Lees gerus sy insiggende artikel.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.