Nuus
Oorsig oor die POPI-wet vir gemeentes

Oorsig oor die POPI-wet vir gemeentes

Lees gerus hierdie oorsig oor die POPI-wet vanuit die perspektief van gemeentes. Die oorsig sluit ook skakels na die wet self, en ander dokumente in, tesame met toegang tot die NG Kerk se POPIA-handleiding en die besonderhede van ‘n aanlyn-kursus wat oor POPIA beskikbaar is.

Maak gerus hiervan gebruik om ‘n greep op die wetgewing te kry. Kerkrade moet seker maak hulle is volledig op hoogte van die inhoud van die wet. Die oorsig sluit skakels na die wet en relevante dokumente in.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.