Oos-Kaaplandse Sinode vergader in 2016
Die datum vir die volgende gewone vergadering van die Sinode van die NG Kerk in Oos-Kaapland is bepaal vir 31 Oktober tot 3 November 2016. Die vergadering vind by die Willows konferensiesentrum en vakansieoord te Port Elizabeth plaas.
Danie
0