Nuus
Opwindende nuwe boek oor Andrew Murray

Opwindende nuwe boek oor Andrew Murray

Een van die publikasies wat tydens die Murray Jubileumfees bekendgestel is, is Andrew Murray – Letters to his children.

Skrywer Isabelle Murray beskryf dit as ‘n “exposé of a vulnerable father” en verduidelik dat die briewe aan sy kinders ‘n unieke blik op Andrew Murray bied. “Delikate verhoudings en lewenskrisisse word blootgelê, maar die oorhoofse storie wat vertel word, is een van God se onvoorwaardelike liefde.”

Kyk gerus na hierdie video waarin Isabelle meer oor die boek vertel. Bestel die boek deur ‘n e-pos aan isabellemurray73@gmail.com te stuur.

Opwindende nuwe boek oor Andrew Murray
Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.