Pinksterreeks vir 2019 beskikbaar

Pinksterreeks 2019 handel oor God se beweging na die wêreld toe. God kom ons mense tegemoet. Telkens is dit ’n naderkom in liefde – met oopgestrekte arms om sy skepping en skepsels te omhels. By die groot momente deur die hele Bybelverhaal heel sien ons deurentyd iets van dié beweging van God. Telkens laat God se naderkom ons mense in verwondering – om ons dan weer in beweging te bring. Die heen en weer beweging van God en mens word soos ’n dans waarin God beweeg en die mens reageer op die ritme van God se liefde en genade.

Klik hier om dit af te laai.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.