Reëlings Sinode 2016

Die Sinode van Oos-Kaapland vergader van 31 Oktober tot 3 November 2016 te Willows Vakansieoord, naby Port Elizabeth.

Klik hier vir die Sakelys / Agendaboek van die vergadering.

Klik hier vir die skrywe met die praktiese reëlings rondom die sinodale vergadering.

Hier is die geloofsbriewe vir aflaai in Word-formaat of as PDF-dokument.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.

Leave a Reply