Ringsprojekte 2017-18 : Aanbevelings op die web beskikbaar

Die aansoeke wat ringe vir 2017-18 by die Sinodale Kommissie ingedien het, is geëvalueer en aanbevelings vir goedkeuring op 1 Desember 2016 is gefinaliseer.

Klik hier om die aanbevelings te besigtig.

Ringe kan vertoë oor die bedrag wat aanbeveel word, per epos rig aan die Direkteur Sinode. Dit moet voor 15 November 2016 gedoen word.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.

Leave a Reply