| NG Kerk in Oos-Kaapland | ||||||
| Aansoeke vir Ringsprojekte 2015 tot 2016 | ||||||
| Goedgekeur op 30 Oktober 2014 | ||||||
| 1. ALBANIE | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 1.1 Predikante Retraite | P Odendaal / S de Jager | Saam stilword en kuier | 1,700 | 16,900 | 8,000 | |
| 1.2 Subsidie vir VBO | P Odendaal | Help drie behoeftige gemeentes se predikante om VBO te doen | 8,000 | 8,000 | 7,000 | |
| 1.3 Subsidie ABR-koste | P Odendaal | Alternatiewe reëlings getref | 800 | 750 | 0 | |
| 1.4 Uitreik na die Transkei | P Odendaal | Ondersteun twee gemeentes on na die Transkei uit te reik | 40,000 | 27,000 | 6,000 | |
| 1.5 Bedford Christian Care | W de Klerk | Eenstop versorging van behoeftiges en weerloses in Bedford | 46,177 | 16,323 | 10,000 | |
| 1.6 Projek Amos | R Scheepers | Jeugprojek gerig op evangelisering van kinders en jongmense | 10,000 | 38,040 | 9,000 | |
| SUBTOTAAL 1 | 6 | 106,677 | 107,013 | 40,000 | ||
| 2. ALGOA | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 2.1 Jeugprojek PE-Noord | R Lamastra | Dissipelskapprojek gerig op die jeug van Sidwell | 0 | 6,800 | 6,000 | |
| 2.2 Vroue-bemagtiging | A van Zyl | Uitreik na vroue in die omgewing van PE-Noord | 0 | 12,000 | 8,000 | |
| 2.3 Sin. Dankoffer PE-Noord | J Marais | Help die gemeente om haar sinodale dankoffer te vereffen | 0 | 5,000 | 4,000 | |
| 2.4 Netwerk gefokus op Islam | C Crouse | Die netwerk help gemeentes vanuit evangelie op Islam reageer | 7,150 | 22,850 | 14,000 | |
| 2.5 VBO-hulp | P Loubser | Help leraars wat VBO wil bywoon | 0 | 3,000 | 1,500 | |
| 2.6 Koste Spesiale Sinode | J Kampman | Nota: Alternatiewe befondsing is gereël | 0 | 6,000 | 0 | |
| 2.7 Finansiële hulp Imagine 2015 | B-M Swarts | Hulp aan leerders in noordelike ringsarea om Imagine by te woon | 0 | 7,000 | 3,000 | |
| 2.8 Ringsbesoek Transkei | A Crous | Ringsleraars besoek sendelinge in Transkei | 10,000 | 14,580 | 9,000 | |
| SUBTOTAAL 2 | 8 | 17,150 | 77,230 | 45,500 | ||
| 3. BURGERSDORP | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 3.1 VBO | C du Plessis | Leraars woon saam een VBO-geleentheid by | 2,400 | 8,400 | 8,400 | |
| SUBTOTAAL 3 | 1 | 2,400 | 8,400 | 8,400 | ||
| 4. CRADOCK | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 4.1 Predikante-retraite | R du Plooy | Predikante woon 'n retraite by | 2,000 | 10,000 | 8,000 | |
| 4.2 Leerders spes. behoeftes | R Jordaan | Hulp met ondderig aan gestremde leerlinge | 2,000 | 10,000 | 6,000 | |
| 4.3 Hulp Noupoort-gemeente | R Jordaan | Die Noupoort-gemeente word finansieel ondersteun | 0 | 15,000 | 12,000 | |
| 4.4 VGK - NGK Ringgesprek | R Jordaan | Gesprek met gemeentes van die VGK tydens ringsitting | 0 | 7,000 | 3,000 | |
| 4.5 Vukasebenze-skuiling | R Jordaan | Ondersteuning aan Vukasebenze vir opheffing en ondersteuning | 235,000 | 10,000 | 7,000 | |
| 4.6 Vernuwende eredienste | C Slabbert | Toerusting van predikante en multimedia-operateurs | 0 | 10,000 | 4,000 | |
| SUBTOTAAL 4 | 6 | 239,000 | 62,000 | 40,000 | ||
| 5. DORDRECHT | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 5.1 VBO | C Thomas | Finansiële steun vir predikante se VBO | 15,000 | 14,200 | 14,200 | |
| 5.2 Ouderlinge predikingkursus | C Thomas | Ouderlinge opgelei om prediking waar te neem | 0 | 5,000 | 5,000 | |
| 5.3 Predikante-retraite | C Thomas | Jaarlikse predikante-retraite | 3,000 | 7,250 | 7,250 | |
| SUBTOTAAL 5 | 3 | 18,000 | 26,450 | 26,450 | ||
| 6. GRAAFF-REINET | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 6.1 Moniteer Stemming KO Art 1 | A Beyers | Die Ring word in staat gestel om die Art 1 stemming te moniteer | 0 | 6,000 | 6,000 | |
| 6.2 Opleiding Pastoraat | T Truter | Kerkraadslede word bemagtig vir pastorale versorging | 0 | 6,000 | 6,000 | |
| 6.3 Opleiding prediking | T Truter | Ouderlinge word toegerus om prediking waar te neem, waar nodig | 0 | 6,000 | 6,000 | |
| 6.4 Leraars-retraite | J Esterhuysen | Leraars kom bymekaar vir geestelike verryking | 0 | 9,000 | 8,000 | |
| 6.5 VBO | A Beyers | Leraars word in staat gestel om VBO te deurloop | 0 | 9,000 | 9,000 | |
| SUBTOTAAL 6 | 5 | 0 | 36,000 | 35,000 | ||
| 7. HUMANSDORP | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 7.1 Imagine 2015 | J Steenkamp | Om #Imagine in 2015 vir Oos-Kaapse jongmense aan te bied | 734,721 | 200,000 | 35,000 | |
| 7.2 Koukamma-evangelisasie | N Scholtz | Bedien die evangelie in die Koukamma, sosio-maatskaplike inset | 5,000 | 37,700 | 10,000 | |
| 7.3 Gamtoos Plaasbediening | J van der Merwe | Gamtoos se plaaswerkers vir Christus | 47,600 | 30,000 | 9,000 | |
| 7.4 Predikante-retraite | J van der Merwe | 'n Jaarlikse retraite vir predikante | 0 | 4,000 | 4,000 | |
| 7.5 Halftime | W de Koker | Halftime-kursus vir lidmate en predikante van die Oos-Kaap | 8,000 | 4,500 | 4,500 | |
| SUBTOTAAL 7 | 5 | 795,321 | 276,200 | 62,500 | ||
| 8. OOS-LONDEN | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 8.1 Gratis Bybelverspreiding | F Bezuidenhout | Verskaf die Bybel aan soekendes wat dit nie kan bekostig | 21,800 | 6,000 | 2,000 | |
| 8.2 Predikante-versorging | J Labuschagne | Geestelike ondersteuning van die ring se leraars | 1,000 | 7,000 | 7,000 | |
| 8.3 Teknon Jeug en Sport | N Bezuidenhout | Bedien die jeug van Oos-Kaapland plaaslik in hul konteks | 21,000 | 8,000 | 6,000 | |
| 8.4 Madam en Eve | E Labuschagne | Uitreik na dames wat as huishulpe in lidmate se huise werk | 5,300 | 4,000 | 1,000 | |
| 8.5 Vrouekamp Oos-Kaap | E Labuschagne | Geestelike bediening van vroue in die Oos-Kaap | 41,900 | 10,000 | 10,000 | |
| 8.6 Kinderhuisprojek | A Möller | Ondersteun kinders van die Oos-Londen Kinder- en Jeugsentrum | 13,000 | 19,000 | 3,000 | |
| 8.7 Mentorskap-toerusting | W de Koker | Toerusting m.d.o. Mentorskap in die hele Oos-Kaap | 10,800 | 12,700 | 12,000 | |
| 8.8 Bybelprojek | D le Roux | Stel Bybels beskikbaar by Laerskool Voorpos | 1,500 | 6,200 | 2,000 | |
| 8.9 Hulpverlening aan skole | J & C Owen | Uitreik en hulp t.o.v. twee behoeftige laerskole se kinders | 26,000 | 28,000 | 5,000 | |
| 8.10 Hande van Hoop | D le Roux | Ondersteuning aan bejaardes wat in touewag vir kliniekdienste | 1,500 | 15,800 | 4,000 | |
| SUBTOTAAL 8 | 10 | 143,800 | 116,700 | 52,000 | ||
| 9. PORT ELIZABETH | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 9.1 Kensington Koninkryksprojek | E Malan | Bemagtig Kensington om koninkrykswerk in die omgewing te doen | 22,750 | 400,000 | 42,500 | |
| 9.2 Sakov Streeksbyeenkoms | D Boonzaaier | Aanbied van 'n streeksbyeenkoms vir SAKOV | 3,692 | 2,308 | 2,300 | |
| 9.3 Gemeenskapskool | I Terblanche | Bediening aan die multi-kulturele gemeenskap van PE-Sentraal | 290,625 | 60,470 | 42,500 | |
| 9.4 PE-Oos Ontwikkelingspos | P Juta | Skep 'n predikantspos vir die herontwikkeling van PE-Oos | 278,000 | 60,000 | 60,000 | |
| SUBTOTAAL 9 | 3 | 595,067 | 522,778 | 147,300 | ||
| 10. PORT ELIZABETH-WES | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 10.1 EE III | J Coetzee | Evangelisasietoerusting - volwassenes, asook hoër- en laerskole | 0 | 15,000 | 10,000 | |
| 10.2 Kinders wat verliese ervaar | D van Staden | Geestelike ondersteuning aan kinders wat verliese ervaar | 500 | 7,500 | 1,500 | |
| 10.3 Gaan-projek | D van Staden | Jongmense gemobiliseer om Christenskap met ander te deel | 0 | 6,000 | 1,500 | |
| 10.4 Palmpoppies | R van Rooyen | Spreek seksuele misbruik, prostitusie en pornografie aan | 1,000 | 4,900 | 2,000 | |
| 10.5 Gebedskool | R van Tonder | Mentors begelei persone tot meer intieme ervaring met God | 0 | 9,200 | 1,000 | |
| 10.6 Ligsakkies | R Saayman | Behoeftige pasiënte in hospitale ontvang benodgdhede | 500 | 5,180 | 1,000 | |
| 10.7 Kuyga Kleuterskool | L Louw | Ondersteuning van behoeftige kinders in Kuyga kleuterskool | 2,540 | 2,460 | 1,000 | |
| 10.8 Thuthuzela | R Terblanche | Sorgsentrum vir verkragtingslagoffers by Dora Nginza | 3,000 | 17,050 | 8,000 | |
| 10.9 Leraarsretraite | A van Jaarsveld | Leraars gaan op 'n retraite | 0 | 14,000 | 8,000 | |
| 10.10 Skoolverlaters | A van Jaarsveld | Organisasie van die skoolverlaterskamp 2015 te Eersterivier | 0 | 31,000 | 16,000 | |
| 10.11 Bybelvertaling | G Olivier | Vertaal die Ou Testament in Makhua Xirima | 0 | 13,000 | 5,000 | |
| 10.12 Ondersteun skole St Albans | L Erasmus | Ondersteun minderbevooregte skole in die St Albans-omgewing | 15,000 | 10,000 | 3,000 | |
| SUBTOTAAL 10 | 12 | 22,540 | 135,290 | 58,000 | ||
| 11. QUEENSTOWN | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 11.1 Daniëlkonferensie | R Vlok | Reël 'n Daniël-Mannekonferensie vir Ring van Queenstown | 5,000 | 8,800 | 4,000 | |
| 11.2 Huweliksverryking | M Els | Bied 'n huweliksverrykingsnaweek aan | 9,000 | 14,500 | 3,000 | |
| 11.3 Vroue- en gesinsbediening | R Strydom | n Naweek wat fokus op opbou van vroue en gesinne | 5,000 | 18,500 | 5,000 | |
| 11.4 Gemeenskapskole | M Els | Deel die evangelie met kinders in die gemeenskappe van die ring | 0 | 8,000 | 4,000 | |
| 11.5 Leraarsretraite | L Viviers | Leraars deurloop retraite o.l.v. mentor | 0 | 10,000 | 8,000 | |
| 11.6 VBO-Ondersteuning | L Viviers | Ondersteun leraars om VBO-kursusse by te woon | 0 | 12,000 | 10,000 | |
| 11.7 Bybels vir kinders | W Prinsloo | Bybels aan behoeftige kinders en skakel hulle by Sondagskole in | 0 | 9,000 | 4,000 | |
| SUBTOTAAL 11 | 7 | 19,000 | 80,800 | 38,000 | ||
| 12. SONDAGSRIVIER | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 12.1 3G Gemeenskapsweek | F Marais | Aktiveer die hele gemeenskap om gesinne te ondersteun | 0 | 10,000 | 4,000 | |
| 12.2 Jeug-uitreik | A Lötter | Finalejaarkatkisante besoek townships en getuig | 6,000 | 16,400 | 4,000 | |
| 12.3 Leraarsretraite | A Lötter | Jaarlikse retraite vir ringsleraars | 5,000 | 6,400 | 6,400 | |
| 12.4 Missionale bediening | A Lötter | Nuwe uitdrukking van kerkwees in Despatch en omgewing | 6,000 | 14,000 | 8,000 | |
| 12.5 Sop en toebroodjies | M Honiball | Sop en toebroodjies vir skoliere | 9,720 | 7,000 | 4,000 | |
| 12.6 Avontuurweek | K Bence | Avontuurweek vir kinders op Despatch | 6,000 | 19,000 | 12,000 | |
| 12.7 Moeder - baba/kindprojek | E van Zyl | Die welsyn van swanger jong vroue en nageboortelike begeleiding | 1,000 | 10,000 | 6,000 | |
| SUBTOTAAL 12 | 7 | 33,720 | 82,800 | 44,400 | ||
| 13. UITENHAGE | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 13.1 Garden Master opleiding | P van Wyk | Lei vrywilligers op om eie organiese groentetuine te begin | 3,500 | 3,500 | 3,500 | |
| 13.2 Gospel Taxi Klub | P van Wyk | Uitreik na die taxi-bedryf oor Paasnaweek | 5,000 | 5,000 | 5,000 | |
| 13.3 Retraite vir ringsleraars | T van Schoor | Cycle of grace"-retraite vir ringspredikante | 0 | 7,070 | 7,000 | |
| 13.4 Character 4 Christ | C Weyers | Kleingroepleiers opgelei m.d.o. karaktertransformasie in skole | 0 | 11,000 | 7,000 | |
| 13.5 Leierskapsontwikkeling | D Nel | Waardegebaseerde leierskap in skole bevorder | 0 | 11,900 | 7,000 | |
| 13.6 Karaktertransformasie | D Nel | Onderwysers bemagtig om kinders waardes te leer | 0 | 16,600 | 5,000 | |
| 13.7 Matriek-wegbreek | D Nel | Graad 11's en 12's leer dissipelskap deur ervaringsleer | 60,000 | 23,200 | 10,000 | |
| SUBTOTAAL 13 | 7 | 68,500 | 78,270 | 44,500 | ||
| SUBTOTAAL 14 | Bykomende hulp deur SK goedgekeur (Feb 2015) | 20,500 | ||||
| Ringe se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | ||||
| GROOTTOTAAL | 80 | 2,061,175 | 1,609,931 | 662,550 | ||