NG Kerk in Oos-Kaapland
Aansoeke vir Ringsprojekte 2017 tot 2018
Voorgelę aan die SK op 1 Desember 2016
Beskikbaar:  723,800
Aanbeveel: 723,760
Balans: 40
1. ALBANIE Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
1.1 Predikante-retraite P Odendaal / S de Jager Predikante en emeriti in die ring byeen in 'n retraite 17,000 16,900 9,000
1.2 VBO-subsidie Paul Odendaal Predikante in behoeftige gemeentes gehelp om VBO by te woon 8,000 8,000 8,000
1.3 Amosprojek R Scheepers Multikulturele jeugkamp gerig op evangelisasie 27,000 15,000 10,000
1.4 Bedford Christian Care Wendy de Klerk Holistiese hulpverlening aan behoeftige lede van gemeenskap 67,685 40,615 9,000
1.5 Getuienis - Islam Willem Schoeman Sinodale Netwerk vir Getuienis - Islam, internasionale inset 1,800 36,634 16,000 *
1.6 Fort Beaufort Leraar Wikus Venter Herontwikkeling van Fort Beaufort-gemeente 100,000 60,000 60,000
SUBTOTAAL 1 6   221,485 177,149 112,000
2. ALGOA Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
2.1 #Imagine 2017 Barbara-Mari Swarts Ondersteun tieners om #imagine 2017 by te woon 0 3,000 3,000
2.2 Leraarsretraite Armand Crous Twee eendag-geleenthede om ringsleraars te bemoedig 2,000 12,000 10,000
2.3 Sin. Dankoffer PE-Noord Johan Marais Dra PE-Noord se sin dankoffer om gemeente te bemagtig 0 6,000 6,000
2.4 Vrouebemagtiging PE-Noord Amanda van Zyl Bemagtig die vroue van Sidwell, Marais en Ferguson-areas 0 12,000 12,000
2.5 VBO-ondersteuning Gerhard Loubser Ondersteun leraars om VBO by te woon 0 6,000 6,000
SUBTOTAAL 2 5   2,000 39,000 37,000
3. BURGERSDORP Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
3.1 Hulp vir Venterstad Surina van der Berg Om Venterstad met prediking en pastorale versorging by te staan 0 8,000 8,000
3.2 Leraars-retraite Christo du Plessis Retraite vir ringsleraars met hul gesinne 0 16,880 10,000
3.3 Hoe lees ons Bybel vandag? Henco vd Westhuizen Help gelowiges en nie-gelowiges om die Bybel reg te lees 0 9,100 7,500
3.4 Hoe werk die Heilige Gees? Henco vd Westhuizen VBO om Gereformeerd-ekumenies oor die Gees te dink 0 9,600 7,500 *
SUBTOTAAL 3 4   0 43,580 33,000
4. CRADOCK Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
4.1 Uitreik na Islam Attie van Wyk Deel die evangelie deur vriendskap met Moslems 2,000 3,000 3,000
4.2 Mosambiek-uitreik Hansie Schutte Uitreik na die mense van Luia in Tete-provinsie, Mosambiek 80,000 10,000 9,000
4.3 Vukasebenze-skuiling Hansie Schutte Spreek ekstreme armoede deur die Vukasebenze-skuiling aan 279,000 10,000 9,000
4.4 Predikante-retraite Corné Slabbert Versorg leraars geestelik, emosioneel en fisiek 0 10,000 9,000
4.5 Leerders Spes. Behoeftes Corné Slabbert Sentrum wat fokus op leerlinge wat verstandelik gestremd is 0 12,000 10,000
SUBTOTAAL 4 5   361,000 45,000 40,000
5. DORDRECHT Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
9.1 VBO-Subsidie Conrad Thomas Subsidieer die koste van leraars se VBO 2,000 8,500 8,500
SUBTOTAAL 5 1   2,000 8,500 8,500
6. GRAAFF-REINET Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
6.1 Gemeente-begeleiding Trix Truter Gemeentes word met gemeentebouprogram begelei 1,200 10,800 9,000
6.2 Belydenisklas-kamp Leon Fourie Finalejaarkatkisante van ring woon gesamentlike kamp by 2,000 2,625 2,650
6.3 Kerkbode-projek André Louwrens Ringsgemeentes ondersteun om vir Kerkbode in te teken 0 10,000 5,000
6.4 Eredienswerkswinkel André Louwrens Verhoog impak van die erediens deur toerusting van rolspelers 0 7,500 7,500
6.5 #imagine Leon Fourie Ondersteun jongmense om #imagine 2017 by te woon 8,800 11,200 11,200
6.6 VBO Abe Beyers Stel leraars in staat om VBO by te woon 0 9,000 9,000
SUBTOTAAL 6 6   12,000 51,125 44,350
7. HUMANSDORP Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
7.1 Koukamma Evangelisasie N. Scholtz / E Kritzinger Bedien die evangelie en spreek sosio-ekonomiese probleme aan 65,000 45,000 20,000
7.2 Predikante-bediening Jos van der Merwe Begelei ringspredikante om in die Here tot rus te kom 3,000 23,300 10,000
7.3 Seekamp vir leerders Kobus Stapelberg Graad 8 tot 10 leerders in die Oos-Kaap groei in Christenskap 0 20,000 20,000 *
7.4 Gamtoos-Plaasbediening Jos van der Merwe Bereik plaaswerkers in die Gamtoosvallei met die evangelie 259,000 50,000 15,000
SUBTOTAAL 7 4   327,000 138,300 65,000
8. OOS-LONDEN Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
8.1 Leraars-retraite André Kleynhans Leraars hou retraite met ds Deon Loots 0 12,000 9,000
8.2 Jong leraars netwerk Nico Bezuidenhout 'n Netwerk vir die jong leraars van Oos-Kaapland 5,000 12,000 12,000 *
8.3 Vrouekamp vir Oos-Kaap Erika Labuschagne 'n Kamp wat die vroue van Oos-Kaapland geestelike bedien 52,000 14,600 14,600
8.4 CMR Safe House Johan Labuschagne Ondersteun plek van veiligheid deur donateurs te werf  0 5,440 5,450
SUBTOTAAL 8 4   57,000 44,040 41,050
9. PORT ELIZABETH Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
9.1 Ontwikkelingspos PE-Oos Patrick Juta PE-Oos-gemeente groei uit jonger mense in omgewing 278,000 60,000 60,000
9.2 Eerstejaarskamp Rethie van Niekerk Sluit Eerstejaars by geloofsgemeenskap in 50,000 19,300 9,000
9.3 Gemeenskapskool Liesel du Plessis Fokus op multi-kulturele gemeenskap van PE-Sentraal 112,000 61,100 45,000
9.4 Kategese-geloofsvorming Eugene Malan Ring ontwikkel eietydse geloofsvormingsmateriaal 0 3,250 2,000
9.5 Jeugdagvieringe 2017 - Interkerklike en multikulturele Jeugdagvieringe 2017 2,500 35,200 0
9.6 SAKOV Streeksbyeenkoms Benji de Lange Indiensopleiding aan orreliste 1,000 9,800 3,000
SUBTOTAAL 9 6   443,500 188,650 119,000
10. PORT ELIZABETH-WES Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
10.1 Hoop vir kinders J Coetzee / C Fourie Fokus op laer- en hoërskoolkinders met die evangelie 25,000 21,000 20,000
10.2 Bybelvertaling Gerard Olivier Vertaal die Bybel in Makhua Xirima 0 12,000 6,000
10.3 Tuiskategese Anton van Jaarsveld Rus die ring toe om ouers met tuiskategese te begelei 0 12,000 5,000
10.4 Nuwe geloofsgemeenskappe J van Zyl / C Fourie Help 2 nuwe geloofsgemeenskappe in die ring selfstandig word 0 108,000 10,000
10.5 Gaan multikulturele uitreik Deon van Staden Uitreike oor rasgrense, soos sokkertoernooie 0 6,100 5,000
10.6 Kinders wat verliese ervaar Deon van Staden Bemagtig volwassenes om kinders met verliese by te staan 0 4,750 4,000
10.7 Minderbevoorregte leerders Liefie Erasmus Ondersteun minderbevoorregte leerders en skole in St Albans 18,000 10,000 8,000
SUBTOTAAL 10 7   43,000 173,850 58,000
11. QUEENSTOWN Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
11.1 Mentorskap Deon Strydom Opleiding en afronding van mentorskap-groepe in Oos-Kaapland 15,700 25,600 15,600 *
11.2 VBO-ondersteuning Lizette Viviers Ondersteun leraars vir VBO of verdere studies 0 18,000 9,000
11.3 Vrouebediening Lizette Viviers Vroue-tee en bemagtiging van vroue in die Grensgebied 5,000 10,000 10,000
11.4 Missionale studietoer Deon Strydom Gemeenteleiers besoek missionale gemeentes as leerervaring 3,000 22,000 11,000
11.5 Bybels vir kinders Marike Els Voorsien Bybels en kategesemateriaal aan VGK-gemeentes 0 10,000 5,000
11.6 Leraarsretraite Riaan Vlok Meditatiewe retraite vir ringsleraars in eilandsituasie 2,000 16,300 7,000
SUBTOTAAL 11 6   25,700 101,900 57,600
12. SONDAGSRIVIER  Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
12.1 Avontuurweek Annelize Mostert Avontuurweek in die wintervakansie vir Graad 2 tot 7 in Despatch 59,600 25,000 12,000
12.2 Jeuguitreik André Lötter Finalejaarkatkisante blootgestel aan missionale bediening 8,000 19,500 10,000
12.3 Skuiling, voeding en werk André Lötter Marknavorsing vir moontlike skuiling, voeding of werkskepping 2,000 6,000 1,500
12.4 Sopkombuis Kosie Coetzee Voedsel en geestelike bediening by Despatch Sopkombuis 1,550 4,360 4,360
12.5 Interkerklike omgeegroep Marelene v Rooyen Liefdesdiens aan inwoners van ses tuishuise 5,000 10,000 10,000
12.6 Predikante besinning Chris vd Westhuizen Ringsleraar gaan op retraite in eilandsituasie 1,050 8,600 8,600
SUBTOTAAL 12 1   77,200 73,460 46,460
13. UITENHAGE  Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
13.1 Kokstad-sending Wiekus van Straaten Ds Wooding stel sy bediening aan gemeentes bekend 0 10,000 7,000
13.2 Spanbou vir leraars Chris Weyers Ringsleraars bou onderlinge verhouding in eilandsituasie 0 22,510 9,000
 13.3 Leierskap by leerders Danie Nel Lei fasiliteerders op vir leierskapontwikkeling by leerders 0 21,400 18,000
13.4 Ervaringsleer Gr 11 en 12 Danie Nel Bemagtig Gr 11 en 12 leerders deur opgeleide volwassenes 65,000 25,500 18,000
SUBTOTAAL 13 4   65,000 79,410 52,000
           
14. SINODALE KOMMISSIE Projekleier Doel van Projek SK se begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
Gemeentebystand SK Ondersteuning NGK De Mist 9,800 9,800 9,800
SUBTOTAAL 14 1   9,800 9,800 9,800
      Ringe se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
GROOTTOTAAL 60   1,646,685 1,173,764 723,760