Sakelys vir die Buitengewone Algemene Sinode 2016
Die eerste Buitengewone vergadering van die Algemene Sinode het van Maandag, 7 November tot Donderdag, 10 November 2016 in Pretoria plaasgevind.
Hier is die skakel na Agenda van die Sinode.
Hier is ‘n skakel na die Beswaarskrifte en voorleggings.
Danie
0