Nuus

Sakelys vir Sinode 2021 gepubliseer
Die Sakelys vir die Oos-Kaaplandse Sinode van 12, 19, 20, 21 Oktober 201 wat aanlyn op Zoom plaasvind is op 14 September aanlyn gepubliseer. Die dokumente van die vergadering is hier te vind.
Danie
0