Sinode 2016
Die twaalfde gewone vergadering van die Sinode van die NG Kerk in Oos-Kaapland het van 31 Oktober tot 3 November 2016 in Port Elizabeth vergader. Hier is belangrike dokumente en klankopnames van toepassing op die sinode:
A. KLANKOPNAMES
(Regsklik op elke skakel en kies “Saves as…” om die klankopname op jou hardeskyf af te laai)
Klank: Optredes van prof Stephan Joubert
- Inset tydens openingseremonie op 31 Oktober 2016
- Dagwyding, 1 November
- Inset oor leierskap, 1 November 2016
- Dagwyding, 2 November 2016
- Inset oor Missionale Gemeentes, 2 November 2016
- Dagwyding, 3 November 2016
Klank: #FeesMustFall-Beweging
- Oorsig oor die #FeesMustFall-beweging deur dr Theuns Eloff
- Respons van ‘n swart studenteleier (Amos Ngalimani) oor #FeesMustFall
Klank: Jeugbediening in gemeentes
- Me Mariëtte Dreyer (Jeugwerker NG Kerk Humansdorp-Oos) met ds Kobus Stapelberg en ds Deon Els
B. DOKUMENTE
Handelinge van die Sinode (notule en ander verbandhoudende dokumente)
Besluite aan Kerkrade
- Hierdie dokument is ‘n samevatting van al die besluite van Sinode 2016 wat kerkrade se aandag verdien.
Sakelys
- Sakelys / Agendaboek van Sinode 2016.
- Inligtingstuk oor hoe Geloofsonderskeiding op vergaderings.