Nuus

Skoolkwartale vir 2021 (jongste)
Die skoolkwartale vir 2021 is pas aangepas (Februarie 2021) en gefinaliseer. Hier is die datums:
- 15 Februarie tot 23 April
- 3 Mei tot 9 Julie
- 26 Julie tot 1 Oktober
- 11 Oktober tot 15 Desember
Klik hier vir die gewysigde kalender.
Danie
0