30 Jul2020
Só kan jy ‘n 2020-matrikulant ondersteun
Matrikulante van 2020 is baie ontwrig. Dinge waarna hulle uitgesien het soos interskole, matriekafskeid en sporttoere vind nie meer plaas nie. Daar heers ook nog baie onsekerheid oor die res van die akademiese jaar en die eindeksamen.
Wil jy graag matrieks ondersteun? Die Jeug en Familie Taakspan het die volgende hulpmiddels bymekaar gesit om jou te help.
- Inligtingsgrafika met handige 7-stap riglyne
- Besoek www.dinkjeug.co.za vir podcasts oor ondersteuning en “debriefing” – ideaal vir ouers en kategete.

Trackback from your site.