Staatskoerant met aanwysings vir eredienste vanaf 1 Junie 2020
Die Staatskoerant Nr 43365 van 28 Mei 2020 reguleer die hou van eredienste in kerkgeboue vanaf 1 Junie 2020. Klik hier om dit af te laai.
Die regulasies herinner aan die opleiding wat ons almal ondergaan om voertuie te bestuur. Daar is kennis, vaardighede, houdings en gesindhede, asook gewoontes wat ons onder die knie moet kry. Dit kan gedoen word.
Danie
0