Nuus
STRES: skerp jou vaardighede op en leer praktiese strategieë om stres te bekamp

STRES: skerp jou vaardighede op en leer praktiese strategieë om stres te bekamp


In hierdie werklik insiggewende gesprek met Sasha Plating van Daily Maverick gesels Richard Sutton, outeur van ‘n nuwe publikasie, STRESSPROOF, oor die enorme emosionele en sielkundige uitdagings wat ons tans beleef. Die kombinasie van die Covid-pandemie en stres is verwoestend. Hy beskryf ook prakties hoe ons die uitdagings die hoof kan bied. As industrie-konsultant verduidelik Sutton ook hoe werkgewers personeel kan ondersteun.

Sutton is ‘n voormalige professionele tennisspeler en welbekend met die impak van druk wat mense op hulself plaas: die druk van prestasie en perfeksionisme.

Klik op die skakel hierbo om na die opname van die gesprek te kyk. Hier is meer inligting oor die publikasie.
Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.