Troos en hoop vir vermoeide en radelose mense

Ons leef in ‘n tyd waar mense bemoediging dringend nodig het. In hierdie video gesels ds Nelis Janse van Rensburg, moderator van die jongste algemene sinode, oor: ‘Troos en hoop vir vreesbevange, vermoeide en radelose mense vir 2021.’

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.