Nuus

Vaders, ook sosiale vaders, is belangrik
Vandeesweek se padberade het sentreer rondom Fathers Matter, ‘n projek van Heartlines wat verantwoordelike, betrokke en empatiese vaderskap in Suid-Afrika bevorder. Ds Seth Naicker was die aanbieder.
Naicker het beklemtoon dat – naas biologiese vaders – ook sosiale vaders, persone wat ‘n vaderrol inneem waar biologiese vaders nie betrokke is nie – besonder belangrik is. Seth se aanbieding (opgeneem op 20 April 2021) i op ons sinode se Youtube-kanaal te sien.
Klik hier om die Fathers Matter-promosievideo (aangrypend in eie reg) te sien.
‘n Baie groot groep leraars en gemeenteleiers is bereik. Hou Grens.Pos dop vir meer inligting oor die projek.
Magdel Mouton
0