18 May2020
Van kansel na kamera: ABC van digitale bediening
Hierdie is ‘n baie bruikbare inleidende webinaar oor die gebruik van video, klank, lewendige stroming (livestreaming), redigering en Whatsapp. Dit ontsluit die basiese tegniese hulpmiddels wat ons kan help om geloofsgemeenskap te bly dien in die volgstroom van die Covid-19-pandemie.
Trackback from your site.