Nuus
VBO: DinkJeug werkswinkel oor die skryf van tekste vir ‘n Poppekas

VBO: DinkJeug werkswinkel oor die skryf van tekste vir ‘n Poppekas

DinkJeug bied op 24 Maart ’n gratis werkswinkel (5 VBO-punte) oor poppekas script writing aan. Kom hoor hoe ’n poppekas op verskillende maniere tot ’n boodskap kan bydra en kry wenke hoe om hierdie draaiboek te skryf.


Hierdie werkswinkel sal ook ’n praktiese gedeelte insluit. Die fokus sal op die skryf van die teks wees en nie die maak of hantering van poppe nie.


Die aanbieder is Siegfried Louw – predikant by NG Kerk Proteahoogte, life coach, spelterapeut en die stem agter “Sakkie en Sieg.”


Klik op die skakel om te registreer hier.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.