Nuus
Wat leer ons in hierdie tyd oor ras en versoening?

Wat leer ons in hierdie tyd oor ras en versoening?

Die naskok oor verlede week se onrus, stroping en oproer in KwaZulu Natal duur voort. Maar wat leer ons in ‘n tyd soos hierdie spesifiek oor ras en versoening?

Die Algemene Sinode se Taakspan vir Versoening en Identiteit het hieroor gesprek met kundiges en betrokkenes gevoer. Dit is belangrik om hierna te kyk.

Predikante wat hierna gekyk het kom in aanmerking vir VBO-krediete. Oos-Kaapse predikante kan Chantall Vermaak by die sinodale kantoor kontak om jou krediete aan te meld. Ander leraars kan hul VBO-diensverskaffers kontak.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.