Wat is jou storie?
“Net omdat jy my naam ken, beteken nie jy ken my storie nie.”
What’s Your Story is ‘n storie-gebaseerde program met die doel om vertroue, begrip en sosiale kohesie te bevorder. Die program is deur Heartlines in vennootskap met verskeie belanghebbende en geloofsgroeperinge ontwikkel.
Verskeie bronne is beskikbaar:
Een: “Gereedskap” vir gemeentes en kleingroepe
- Klik hier vir ‘n brosjure wat “What’s your story” oorsigtelik verduidelik.
- ‘n Dokument met agtergrondsinligting oor die projek is hier beskikbaar.
- ‘n Boekie (praktiese hulpmiddel) is tydens die Padberade 2017 reg deur die streek aan leraars uitgedeel.
- ‘n Powerpoint wat toerusting verskaf vir die projek, met al die toepaslike videotoeligting ingesluit – “regsklik hier en kies “Save link as…” (492MB)
- ‘n Powerpoint wat jeugwerk met die materiaal toelig – regsklik hier en kies “Save link as… (168MB).
Twee: Gespreksgids vir kleingroepe met jongmense
- Klik hier om die gespreksgids af te laai
Kort video’s vir gebruik in die jeugsessies is op die Sinode se Youtube-kanaal beskikbaar:
- Video vir Sessie 1: The Miners
- Video vir Sessie 2: Moagi and Sandra’s Stories
- Video vir Sessie 3: The Miners – Short Clips
- Video vir Sessie 4: Brandon and Yanelisa’s Story
Drie: Preekriglyne
Heartlines het die volgende preekriglyne ontwikkel wat kan help met die bekendstelling van die projek en die vestiging van die nodige waardes. Dit is in MS Word formaat en kan afgelaai word: