Nuus
Wêreldbiddag vir vroue – 5 Maart 2021

Wêreldbiddag vir vroue – 5 Maart 2021

Vanjaar se materiaal vir die Wêreldbbidag van Vroue word deur die vroue van Vanuatu ontwikkel. Die materiaal sal voor 5 Maart hier op die web gepubliseer word. Die tema is “Build on a strong foundation”. Die volgend agtergrond tot die tema verskyn op die Wêreldbiddag se webblad:
“Through the worship service we hear the voices of the Vanuatu women, whom invite us to focus on the Bible story in Matthew 7:24-27. Jesus tells a story about the kingdom of heaven using the image of a house and the land on which the house is built. Choosing the land on which to build the house is an important decision for people in Vanuatu. The combination of considering the terrain and the climate is crucial in a tropical archipelago located in the South Pacific Ocean prone to earthquakes, cyclones, volcanic eruptions and rising sea levels. ​On April 6th, 2020, Vanuatu was hit by Cyclone Harold, which had made its way across the Pacific destroying many islands in its wake.

Vanuatu’s susceptibility to cyclones is highlighted in the painting chosen to represent WDP 2021, titled “Cyclone Pam II: 13th of March, 2015”. It shows a mother bending and praying over her child. The waves crash over her but a palm tree bends protectively over them. The woman’s skirt is modeled after the traditional clothing on Erromango. On the horizon you can see small crosses representing the lives taken by cyclone Pam in 2015.”

Die biddag is ‘n ekumeniese beweging van Christelike vroue wat in meer as 170 lande plaasvind. Dit bring vroue van alle rasse, kulture en kerke saam om deur gebed en aksie vir vrede en geregtigheid te bid. Elke jaar word daar gefokus op ‘n ander land met ‘n unieke tema. Die biddag vind plaas op die eerste Vrydag van Maart. Die eerste wêreldbiddag vir vroue in Suid-Afrika is in Maart 1930 in die Kaap gehou.

Vir meer inligting en hulpbronne kliek hier.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.