| NG Kerk in Oos-Kaapland | ||||||
| Aansoeke vir Ringsprojekte 2014 tot 2015 | ||||||
| Beskikbaar: | 641,302 | |||||
| (Soos goedgekeur op 29 November 2013) | Toegeken: | 640,550 | ||||
| Balans: | 752 | |||||
| 1. ALBANIE | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 1.1 Predikante-Retraite | PCPA Odendaal | Hou 'n predikante-retraite in 2014 | 10,000 | 8,500 | 7,000 | |
| 1.2 Subsidie VBO | PCPA Odendaal | Subsidie ten opsigte van VBO-verpligtinge | 8,000 | 8,000 | 8,000 | |
| 1.3 ABR-subsidie | PCPA Odendaal | Subsidie van die koste verbonde aan die ABR | 800 | 750 | 750 | |
| 1.4 Transkei-sending | PCPA Odendaal | Transkei-sending van die Ring van Albanie | 80,000 | 42,000 | 17,000 | |
| 1.5 Bedford Christian Care | W de Klerk | Ondersteuning via Bedford Christian Care | 43,480 | 17,220 | 12,000 | |
| 1.6 Projek Amos | R Scheepers | Sendinginisiatief gerig op die jeug van Alexandria en omgewing | 18,000 | 15,000 | 10,000 | |
| SUBTOTAAL 1 | 6 | 160,280 | 91,470 | 54,750 | ||
| 2. ALGOA | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 2.1 Ondersteuning VBO | V Keyter | Leraars word ondersteun om VBO-geleenthede by te woon | 0 | 6,000 | 2,000 | |
| 2.2 Netwerk vir Getuienis Islam | C Crouse | Bedryf van die sinodale netwerk vir getuienis teenoor Islam | 0 | 21,000 | 17,000 | |
| 2.3 Jeugprojek PE-Noord | R Lamastra | Fokus op die kinders en jongmense van die PE-Noord omgewing | 0 | 9,000 | 8,000 | |
| 2.4 Vrouebemagtiging | A van Zyl | Bemagtig vroue van die hele gemeenskap | 0 | 11,000 | 8,000 | |
| 2.5 Sinodale dankoffer PE-Noord | J Marais | Sinodale dankoffer vir PE-Noord vir 2014 | 0 | 5,000 | 4,000 | |
| 2.6 VBO: Islam en roeping van kerk | C Crouse | VBO oor Islam en die roeping van die kerk in verskeie sentra | 14,000 | 8,600 | 5,000 | |
| 2.7 Ringsretraite | J Kampman | Retraite vir leraars en gemeentebestuurders van die ring | 2,000 | 4,550 | 2,000 | |
| 2.8 Avontuurweek | M van Zyl | Bied 'n avontuurweek aan | 0 | 5,000 | 4,000 | |
| SUBTOTAAL 2 | 8 | 16,000 | 70,150 | 50,000 | ||
| 3. BURGERSDORP | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 3.1 Voorsien rekenaar Venterstad | D Davel | Voorsien NG Venterstad met rekenaar, sagteware en internet | 0 | 9,000 | 8,000 | |
| SUBTOTAAL 3 | 1 | 0 | 9,000 | 8,000 | ||
| 4. CRADOCK | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 4.1 Gesprek met VGK en NGKA | R du Plooy | Gesprek met VGK en NGKA om eenheid te bevorder | 2,000 | 10,000 | 5,000 | |
| 4.2 Mosambiekuitreik | H Schutte | Bedien die evangelie (opbou en uitbou) in Mosambiek | 80,000 | 10,000 | 6,000 | |
| 4.3 Vukasebenze-skuiling | R Jordaan | Versorg hawelose en werklose mense en bedien evangelie | 220,000 | 10,000 | 7,500 | |
| 4.4 Hulp aan NGK Noupoort | J Taljaard | Ondersteun die bediening van die NGK Noupoort | 10,000 | 15,000 | 14,000 | |
| 4.5 Leerders spesiale behoeftes | C Slabbert | n Lidmaat gee onderrig aan leerders met spesiale behoeftes | 3,000 | 10,000 | 8,000 | |
| 4.6 Predikante-retraite | C Slabbert | Predikante word toegerus, versorg en inspireer | 5,000 | 10,000 | 7,000 | |
| SUBTOTAAL 4 | 6 | 320,000 | 65,000 | 47,500 | ||
| 5. DORDRECHT | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 5.1 Emosionele intelligensie | C Thomas | Bied 'n kursus in emosionele intelligensie vir lidmate aan. | 40,000 | 26,380 | 5,000 | |
| 5.2 VBO-ondersteuning | C Thomas | Help predikante finansieel om VBO by te woon | 21,000 | 15,000 | 13,000 | |
| 5.3 Leraarsretraite | H de Kock | Retraite vir ringsleraars en hul gesinne | 0 | 21,000 | 7,000 | |
| 5.4 Vibrant Faith | J Richter | Gebruik Vibrant Faith om geloofsvorming tuis te bevorder | 4,800 | 5,760 | 2,500 | |
| 5.5 Opleiding vir prediking | J Richter | Begelei opgeleide ouderlinge vir prediking en erediensleiding | 8,000 | 46,800 | 16,000 | |
| 5.6 Canzibe Paasfeesuitreik | B Kock | Bereik jongmense met Christus en vorm dissipels | 9,900 | 13,000 | 8,500 | |
| SUBTOTAAL 5 | 6 | 83,700 | 127,940 | 52,000 | ||
| 6. GRAAFF-REINET | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 6.1 Uitreik na Transkei | J Esterhuizen | Reik uit na die kerk se sendingstasies in die Transkei | 6,000 | 24,500 | 22,000 | |
| 6.2 VBO | A Beyers | Stel ringsleraars in staat om VBO by te woon | 0 | 9,000 | 9,000 | |
| 6.3 Verhoudingsherstel | J Esterhuizen | Bewerk verhoudingsherstel tussen gemeentes deur leraar | 18,000 | 42,000 | 0 | |
| SUBTOTAAL 6 | 3 | 24,000 | 75,500 | 31,000 | ||
| 7. HUMANSDORP | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 7.1 Koukamma-Evangelisasie | I Rademeyer | Gesamentlike evangelisasie met sosio-ekonomiese bemagtiging | 30,000 | 47,200 | 20,000 | |
| 7.2 Valk-projek | B Steyn | Voorkom alkohol- en dwelmmisbruik en ontwikkel mense | 82,600 | 10,000 | 6,000 | |
| 7.3 Gamtoos-plaasbediening | J van der Merwe | Gamtoosvallei se plaaswerkers vir Christus | 90,400 | 36,600 | 20,000 | |
| 7.4 Predikante-retraite | J van der Merwe | 'n Retraite vir die ringspredikante | 0 | 4,000 | 2,000 | |
| 7.5 Mans en dames-retraites | J van der Merwe | Lidmate bou 'n intiemer verhouding met die Here | 0 | 6,000 | 2,500 | |
| 7.6 Navorsing | D Oelofse | Navorsing vir vestiging van gemeenskapsopleidingsfasiliteit | 10,000 | 10,000 | 2,000 | |
| 7.7 VBO-geleentheid vir leraars | D Oelofse | Drie VBO-geleenthede vir die jaar | 10,000 | 14,500 | 7,000 | |
| SUBTOTAAL 7 | 7 | 223,000 | 128,300 | 59,500 | ||
| 8. OOS-LONDEN | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 8.1 Graad 7 Kamp | Q le Roux | Skoolverwisselingskamp : Graad 7 | 0 | 5,000 | 4,000 | |
| 8.2 Hande van Hoop | E Botha | Bybels vir leerders en steun vir bejaardes by Cambridge-kliniek | 5,100 | 12,820 | 6,000 | |
| 8.3 Hulpverlening plakkers | J en C Owen | Armlastige laerskoolkinders en 50 gesinne in plakkerskamp | 27,000 | 18,000 | 11,000 | |
| 8.4 Bybelverspreiding | F Bezuidenhout / C Clark | Gratis Bybelverspreiding aan persone wat nie Bybels het nie | 8,000 | 13,800 | 6,000 | |
| 8.5 Minderbevoorregte leerders | N Bezuidenhout | Ondersteun hoërskoolleerders uit minderbevoorregte gebiede | 10,200 | 8,000 | 4,000 | |
| 8.6 Teknon | N Bezuidenhout | Geestelike bediening aan plattelandse jeug | 21,000 | 8,000 | 7,000 | |
| 8.7 Madam and Eve | E Labuschagne | Ekumeniese uitreik na huiswerkers | 5,300 | 4,000 | 3,000 | |
| 8.8 Kinderhuisprojek | A Moller | Ondersteun aan kinders in kinderhuis | 13,000 | 6,500 | 6,000 | |
| SUBTOTAAL 8 | 8 | 89,600 | 76,120 | 47,000 | ||
| 9. PORT ELIZABETH | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 9.1 Multi-kulturele uitreik | G Noeth | Projek gerig op groepe in die bedieningsgebied van PE-Sentraal | 0 | 106,950 | 35,000 | |
| 9.2 Gemeenskapskool | D Moore | Ondersteun die gemeenskap met aanleer van vaardighede | 248,968 | 74,180 | 23,000 | |
| 9.3 SAKOV Streekbyeenkoms | D Boonzaaier | SAKOV ondersteun en ontwikkel kerkorreliste | 4,183 | 1,617 | 1,300 | |
| SUBTOTAAL 9 | 3 | 253,151 | 182,747 | 59,300 | ||
| 10. PORT ELIZABETH-WES | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 10.1 His Place Ministry | C Campher | Onderrig aan minderbevoorregte kinders | 0 | 1,000 | 500 | |
| 10.2 PE-Wes Ligsakkies | R Saayman | Sakkies met toiletware en die evangelie by hospitale | 0 | 3,000 | 1,000 | |
| 10.3 Palmpoppies | R van Rooyen | Mobiliseer die kerk om seksuele misbruik aan te spreek | 0 | 6,000 | 2,000 | |
| 10.4 Jeug uitgestuur | D van Staden | Jeug in Jesus uitgestuur om 'n verskil te maak | 0 | 7,000 | 2,000 | |
| 10.5 Bybelvertaling | G Olivier | Bybel word vertaal in Makhua Xirima | 0 | 12,000 | 6,000 | |
| 10.6 Minderbevoorregte skole | L Erasmus | Bedien minderbevooregte kinders St Albans en omgewing | 14,000 | 11,000 | 5,000 | |
| 10.7 EE III Klinieke | JC Coetzee | Bemagtig onderwysers, ouers, kinders om evangelie te deel | 0 | 10,000 | 7,000 | |
| 10.8 Kinders met verliese | D van Staden | Bemagtig ouers en onderwysers om kinders te ondersteun | 0 | 9,480 | 5,000 | |
| 10.9 Skoolverlaters | A van Jaarsveld | Opleiding van spanleiers vir skoolverlaterskamp | 0 | 67,250 | 33,000 | |
| 10.10 Leraarsretraite | A van Jaarsveld | Ringsleraars woon 'n retraite by | 0 | 12,000 | 7,000 | |
| 10.11 Thuthuzela | R Terblanche | Ondersteun sorgsentrum vir verkragtingslagoffers - Dora Nginza | 0 | 4,000 | 2,000 | |
| 10.12 Kuyga Crèche | L Louw | Ondersteun crèche in informele nedersetting | 0 | 1,000 | 500 | |
| 10.13 Laerskool-voedingsprojek | A Vermeulen | Voedingsprojek vir Laerskole Kabega en Rowallanpark | 4,000 | 6,000 | 2,500 | |
| SUBTOTAAL 10 | 13 | 18,000 | 149,730 | 73,500 | ||
| 11. QUEENSTOWN | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 11.1 Werkswinkel vir gemeenteleiers | L Viviers | Bied geloofsonderskeidende werkswinkel vir gemeenteleiers aan | 0 | 6,000 | 5,000 | |
| 11.2 Leraarsretraite | L Viviers | 'n Wegbreekretraite vir gemeenteleraars | 0 | 8,600 | 7,000 | |
| 11.3 VBO-ondersteuning | L Viviers | Ondersteun leraars om VBO te kan bywoon | 0 | 12,000 | 8,000 | |
| 11.4 Mentorskap vir long leraars | D Strydom | Verryking aan vir jong leraars (<5 jaar) en proponente in sinode | 0 | 17,885 | 17,000 | |
| 11.5 Daniëlkonferensie | R Vlok | Daniël-Mannekonferensie vir die ringsgebied | 5,000 | 9,700 | 8,000 | |
| SUBTOTAAL 11 | 5 | 5,000 | 54,185 | 45,000 | ||
| 12. SONDAGSRIVIER | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 12.1 Gesinsbediening | F Marais | Bemagtig gesinne met die "Vibrant Faith Framework" | 0 | 10,000 | 5,500 | |
| 12.2 Bejaardesorg | M van Rooyen | Bediening aan en versorging van bejaardes | 10,000 | 5,000 | 3,000 | |
| 12.3 Moeder-Baba-Kind-projek | E van Zyl | Begeleiding van swanger vroue en na geboorte van baba | 5,000 | 5,000 | 3,000 | |
| 12.4 Daniëlkonferensie | A Lötter | Daniëlkonferensie vir al die ringsgemeentes | 5,000 | 10,000 | 5,000 | |
| 12.5 Avontuurweek | K Bence | Avontuurweek vir Despatch | 6,000 | 20,000 | 10,500 | |
| 12.6 Tieneruitreik: Jesusfilm | A Lötter | Tieners uit die ring reik uit met die Jesusfilm | 15,000 | 10,000 | 6,000 | |
| 12.7 Sopkombuis te Daleview | M Honiball | Verskaf sop en brood vir kinders in Daleview-area | 9,720 | 13,420 | 7,000 | |
| 12.8 Voorbeeld is opvoeding | J Enslin | Obed produksie "Voorbeeld is opvoeding" vir ring | 5,000 | 20,000 | 20,000 | |
| 12.9 MSM-kursus | G Gouws | Aanbied van Fresh Expressions se MSM-kursus vir hele sinode | 0 | 60,000 | 12,000 | |
| SUBTOTAAL 12 | 8 | 55,720 | 153,420 | 72,000 | ||
| 13. UITENHAGE | Projekleier | Doel van Projek | Ring se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | |
| 13.1 Karaktertransformasie | W van Straaten | Aanleer en versterking van waardes, karakterbou en etiese lewe | 0 | 17,000 | 11,000 | |
| 13.2 Matriekwegbreek | D Nel | Bediening aan skoolverlaters deur ervaringsleer | 0 | 28,650 | 11,500 | |
| 13.3 Ontwikkel jong leiers | D Nel | Ontwikkel en rus jong leiers in skole toe | 0 | 27,250 | 14,500 | |
| 13.4 Spanbou vir ringsleraars | T van Schoor | Spanbou, samewerking en bedieningsfokus van ringsleraars | 0 | 5,070 | 4,000 | |
| SUBTOTAAL 13 | 4 | 0 | 77,970 | 41,000 | ||
| Ringe se Begroting | Fondse aangevra | Fondse goedgekeur | ||||
| GROOTTOTAAL | 78 | 1,248,451 | 1,261,532 | 640,550 | ||