NG Kerk in Oos-Kaapland
Aansoeke vir Ringsprojekte 2021 tot 2022
Goedgekeur deur die Sinodale Kommissie op 19 November 2020
Beskikbaar:  792 000
Aanbeveel: 792 000
Balans: 0
1. ALBANIE Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
1.1 Transkei-uitreik Ben Jordaan Uitreik na die Nyathi Buitepos in die Transkei 16 600 13 800 1 500
1.2 Compas GF4GF Sentrum Kima Hellmuth Leierskap by jongmense op die platteland ontwikkel 240 000 762 440 4 500
1.3 Amosprojek Nico Koortzen Evangelisasie van jongmense en kinders 25 000 18 000 7 500
1.4 Bedford Christian Care Wendy de Klerk Hulpverlening aan die hele gemeenskap van Bedford 130 117 34 882 4 500
1.5 Herstel van trauma Willem Schoeman Hulpverlening om trauma in Alexandria-gemeenskap te hanteer 800 6 200 2 000
1.6 Koste Sinode 2021 Paul Odendaal Ondersteun Fort Beaufort-gemeente met koste Sinode 2021 0 19 200 19 200
1.7 Subsidie VBO Paul Odendaal Subsidieer die koste van leraars om VBO by te woon 4 000 4 000 3 500
1.8 SDO Fort Beaufort Paul Odendaal Ondersteun Fort Beaufort-gemeente 0 7 000 5 500
1.9 Predikante-retraite Paul Odendaal Leraars woon 'n predikante-retraite by 12 000 12 000 7 500
1.10 Getuienis Islam Willem Schoeman Uitgawes van die Netwerk vir Getuienis Islam 0 27 000 9 500
SUBTOTAAL 1 10   428 517 904 522 65 200
2. ALGOA Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
2.1 #Imagine 2021 B-M Jacobs, S Naudé Befondsing Imagine Experience 2021 425 000 85 000 62 500
2.2 VBO-subsidie PG Loubser Leraars woon VBO-geleenthede by 0 2 000 1 000
2.3 EE Hoop vir Kinders Cobus Fourie Vervaardig video's om kinders met evangelie te bereik 0 148 000 0
2.4 Besigheid Dissipelskapbeweging Cobus Fourie Evangelisasie in besighede 0 25 000 9 000
2.5 Jeugleierskapprogram Wikus van der Walt Vestig Xhosa-jeug in dissipelskapverhoudings deur 25:40 NWO 0 54 500 0
2.6 Makhua Shirima Bybel Gerard Olivier Finale fase van die Makhua Shirima Bybelvertaling 0 30 000 4 500
2.7 SDO PE-Noord Rikus Botha Ondersteun PE-Noordgemeente SDO 0 9 000 5 000
2.8 PE-Noord Jeugprogram Rikus Botha Uitreik na jongmense in die omgewing van PE-Noord 700 8 800 3 000
2.9 PE-Noord Vrouebemagtiging Amanda van Zyl Bemagtig vroue in die omgewing van PE-Noord 1 200 6 800 3 000
2.10 Koste Sinode 2021 Gerhard Loubser Ondersteun met koste vir Sinode 2021 0 19 200 19 200
SUBTOTAAL 2 10   426 900 388 300 107 200
3. BURGERSDORP Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
3.1 Koste Sinode 2021 Adriaan van Tonder Subsidie vir verskeie gemeentes vir Sinode 2020 0 57 600 57 600
3.2 VBO vir Leraars Adriaan van Tonder Subsidie vir leraars vir gesamentlike VBO 0 14 000 7 000
SUBTOTAAL 3 2   0 71 600 64 600
4. CRADOCK Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
4.1 Koste Sinode 2021 Japie Taljaard Ondersteun gemeentes met koste Sinode 2021 0 9 600 9 600
4.2 Hugs of Hope Teresa Opperman Werkskepping, opleiding en maatskaplike dienste 0 26 000 7 000
4.3 Vukasebenze-skuiling Jan Grobbelaar Verligting van armoede 92 050 10 000 7 000
4.4 Predikante-retraite Corné Slabbert Ringspredikante woon 'n retraite by 4 000 10 960 7 400
SUBTOTAAL 4 4   96 050 56 560 31 000
5. DORDRECHT Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
5.1 Leraarsretraite Conrad Thomas Ringsleraars woon 'n retraite by 15 000 20 000 6 500
5.2 Brood en Koffie Ben Kock Pastorie verskaf brood, koffie en traktaatjie aan armes 0 10 000 1 500
5.3 Clearview Wesley Lamprecht Befonds ouderling-bediening van Clearview-gemeente 12 000 18 000 5 000
5.4 VBO-subsidie Rheinier Nel VBO vir die vyf ringsleraars 10 000 22 000 6 000
SUBTOTAAL 5 4   37 000 70 000 19 000
6. GRAAFF-REINET Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
6.1 Koste Sinode 2021 Abe Beyers Subsidieer koste Sinode 2021 0 72 000 72 000
6.2 Belydenisklaskamp  Ben van Tonder Belydenisklaskamp vir die ring se belydenisgroepe 5 000 4 600 4 000
6.3 Pastor Pastorum Abe Beyers 'n Predikant besoek die leraars van die Ring van Graaff-Reinet 0 2 500 1 500
6.4 Skriba werkswinkel Kobus Eksteen Werkswinkel vir die gemeenteskribas 2 000 4 000 1 500
6.5 Ringsleraarsbyeenkoms Kobus Eksteen Ringsleraars woon 'n retraite by 5 000 4 500 3 000
SUBTOTAAL 6 5   12 000 87 600 82 000
7. HUMANSDORP Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
7.1 Predikantebediening Willem Sauer Ringsleraars woon 'n retraite by 3 000 17 000 6 500
7.2 Koukamma-evangelisasie Neels Scholtz Evangelisasie deur vier ringsgemeentes 80 000 46 000 22 000
7.3 Gamtoos plaasbediening Jos van der Merwe Gamtoos se plaaswerkers geestelik bedien 273 000 50 000 22 000
SUBTOTAAL 7 3   356 000 113 000 50 500
8. OOS-LONDEN Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
8.1 Vroue-toerusting Erika Labuschagne Bedien vroue in Oos-Kaapland in eiland-situasie 50 000 25 800 15 000
8.2 Koste Sinode 2021 Willem Petzer Subsidieer koste van Sinode 2021 43 200 43 200 43 200
8.3 Predikantversorging André Kleynhans Retraite vir ringsleraars 2 000 12 000 5 500
8.4 Mentorskapopleiding Deon Strydom Opleiding van mentors 15 700 25 600 11 000
SUBTOTAAL 8 4   110 900 106 600 74 700
9. PORT ELIZABETH Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
9.1 Gemeenskapskool en -opleiding Liesel du Plessis Bediening aan die gemeenskap van PE-Sentraal deur opleiding 273 290 80 000 58 000
9.2 Leraarsretraite Pieter Nel Leraars woon 'n retraite by 0 7 500 4 500
9.3 Koste van Sinode 2021 Pieter Nel Twee gemeentes finansieel ondersteun re koste Sinode 2021 0 19 200 19 200
9.4 SAKOV Streeksbyeenkoms Benji de Lange Streekbyeenkoms SA Kerkorreliste-vereniging 1 000 10 000 3 000
9.5 De Duin Jeugbediening Carel van der Merwe Missionale jeugbediening deur gemeentejaarstudente 0 35 000 25 000
SUBTOTAAL 9 5   274 290 151 700 109 700
10. PORT ELIZABETH-WES Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
10.1 Skole toebroodjieprojek Anita Vermeulen Toebroodjies vir leerders by drie skole 5 000 30 000 2 000
10.2 Palmpoppies Rina van Rooyen Bemagtig jong leerders teen seksuale misbruik 8 717 1 433 1 000
10.3 Opelug Jeugbyeenkoms R-J de Kock, D v Staden Byeenkoms om jongmense te bereik 0 7 000 2 000
10.4 Bloza Sopkombuis Gretha Schoeman Sop vir bejaardes en kinders in Bloza informele nedersetting 72 000 48 000 2 000
10.5 Minderbevoorregte leerders Liefie Erasmus Voedsel en kleding vir minderbevoorregte leerders 18 000 14 000 2 000
10.6 GAAN Multikulturele uitreik Deon van Staden Reik multikultureel uit na jongmense en kinders 0 5 000 2 000
10.7 Sydenham ondersteuning Anton van Jaarsveld Ondersteun bediening in Sydenham-gemeente 0 72 000 72 000
SUBTOTAAL 10 7   103 717 177 433 83 000
11. SONDAGSRIVIER  Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
11.1 Bejaardebediening Marelene van Rooyen Bediening gerig op bejaardes van tuishuise 0 10 000 2 000
11.2 Jeugweek Jaques Grobler Bereik hoërskool en naskoolse jeug 8 000 10 700 5 000
11.3 Kinderbediening-opleiding Jaques Grobler Naweekopleiding vir kinderwerkers 13 000 11 800 2 000
11.4 Leraarsretraite André Lötter Ringsleraars woon 'n retraite by 4 000 5 960 5 500
11.5 Huwelikseminaar Arrie Preller Verryking van huwelike in die ringsgebied 24 000 9 000 2 000
11.6 Avontuurweek Annelize Mostert Oggendprogram vir kinders van Despatch 5 000 46 300 10 000
11.7 Jeuguitreik André Lötter Tieners reik deur Jesus Film uit 11 000 24 550 4 000
SUBTOTAAL 11 7   65 000 118 310 30 500
12. UITENHAGE  Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
12.1 Geloofsonderskeiding Tobie van Schoor Eksterne fasilitering om ring in gemeenskap van hoop te omskep 0 5 824 3 500
12.2 Ringspanbou Tobie van Schoor Ringspanbou o.l.v. eksterne fasiliteerder 0 10 220 3 500
12.3 Koste Sinode 2021 Chris Wyers Subsidie tot koste van Sinode 2021 0 57 600 57 600
SUBTOTAAL 13 3   0 73 644 64 600
           
13. SINODALE KOMMISSIE Projekleier Doel van Projek SK se begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
Gemeentebystand SK Ondersteuning NGK De Mist 12 000 12 000 10 000
SUBTOTAAL 13 1   12 000 12 000 10 000
      Ringe se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
GROOTTOTAAL 65   1 922 374 2 331 269 792 000