NG Kerk in Oos-Kaapland
Aansoeke vir Ringsprojekte 2023 tot 2024
Goedgekeur deur die Sinodale Kommissie op 17 November 2022
Beskikbaar:  629,700
Goedgekeur: 629,700
Balans: 0
1. ALBANIE Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
1.1 Predikante-retraite P Odendaal / H v Vliet Subsidie jaarlikse ringsretraite van predikante 12,000 12,000 10,000
1.2 VBO-subsidie Paul Odendaal Subsidie vir die VBO-verpligtinge in geval van beperkte bronne 4,000 4,000 2,000
1.3 Apmos-projek Nico Koortzen Geleentheid vir bruin en swart kinders in die ringsgebied 20,000 22,000 10,000
1.4 Bedford Christian Care Wendy de Klerk Ondersteuning van kwesbares in die Bedford-gemeenskap 104,800 53,700 12,000
1.5 SDO Fort Breaufort Paul Odendaal Ondersteun Fort Beaufort-gemeente met sinodale dankoffer 0 7,000 7,000
1.6 Compass GF4GF Kirna & Julius Hellmuth Projek om jong leiers in minderbevoorregte landbou te kweek 384,000 241,700 8,000
SUBTOTAAL 1 6   524,800 340,400 49,000
2. ALGOA Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
2.1 Instandhou leraarspos Annatjie Marais Aanvulling van die salaris van 'n gemeenteleraar 0 21,000 0
2.2 SDO Algoapark Annatjie Marais Ondersteun Algoapark-gemeente met sinodale dankoffer 0 10,000 6,500
2.3 Avontuurweek Alta de Lange Aanbied van Avontuurweek in Julie en Sept in ringsgemeentes 20,000 5,000 4,000
2.4 Besigheid-dissipelskap C Fourie & G Nzeve Aanbied van Woordverkondiging en dissipelskap by besighede 0 40,000 20,000
2.5 Makhua Bybel Gerard Olivier Makhua Bybelopleiding wat nuwe vertaling benut 0 28,000 4,000
2.6 Ondersteun jeug Toit Wessels 'n Kenner lewer insette om jongmense te ondersteun 0 10,000 4,000
2.7 PE-Noord jeug Micaela Wahl Reik uit na jongmense in die gemeenskap rondom PE-Noord 0 9,000 4,000
2.8 SDO PE-Noord Micaela Wahl Ondersteun PE-Noord-gemeente met sinodale dankoffer 0 10,000 10,000
2.9 Vrouebemagtiging Amanda van Zyl Bemagtig vroue in die omgewing van PE-Noord 1,000 6,000 4,000
2.10 SDO PE-Wes C & M Fourie Ondersteun PE-Wes gemeente met sinodale dankoffer 0 19,360 8,400
2.11 Skole-evangelisasie Cobus Fourie PE-Wes en vennote doen skole-evangelisasie 152,000 40,000 25,000
2.12 Algoa VBO-subsidie Gerhard Loubser Hulp aan geestelike leiers om VBO-geleenthede by te woon 0 1,500 800
SUBTOTAAL 2 12   173,000 199,860 90,700
3. BURGERSDORP Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
3.1 VBO-subsidie Delmarie Viljoen Ringsleraars woon ’n VBO-kursus gesamentlik by 3000 18,000 12,000
SUBTOTAAL 3 1   3,000 18,000 12,000
4. CRADOCK Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
4.1 Vukasebenze-skuiling Jan Grobbelaar Verlig armoede in Cradock en omgewing 84,700 15,000 12,000
4.2 Leraars-retraite Anthonie Welman 'n Retraite vir die ringsleraars 2,000 12,000 10,000
4.3 Hugs of Hope Teresa Opperman Projek om kwesbares en weerloses te ondersteun 18,000 44,000 22,000
4.4 Betesda Pleegsorghuis Liezl van Wyk Ondersteuning en versorging van pleegsorgkinders 18,300 31,600 11,000
SUBTOTAAL 4 4   123,000 102,600 55,000
5. DORDRECHT Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
5.1 VBO-subsidie Conrad Thomas Subsidieer reiskoste na VBO-geleenthede 15,000 15,000 10,000
5.2 Leraarsretraite Conrad Thomas Jaarlikse retraite vir leraars en hul gesinne 20,000 20,000 11,000
5.3 Clearview herstel Wesley Lamprecht Herstel gebou, kategese, gemeentebou en voeding (Jaar 1 van 2) 10,000 31,000 18,000
5.4 Sinethemba herstel Ben Kock Verfwerk aan Sinethemba Huis vir Gestremdes 5,000 15,000 5,000
SUBTOTAAL 5 4   50,000 81,000 44,000
6. GRAAFF-REINET Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
6.1 Belydeniskamp Ingrid Boshoff Voorbereiding vir belydenisaflegging van ring se dooplidmate 3,000 4,800 4,800
6.2 Leraarsretraite Nico van der Westhuizen 'n Retraite vir ringsleraars en hul gades 4,000 8,600 8,600
SUBTOTAAL 6 2   7,000 13,400 13,400
7. HUMANSDORP Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
7.1 Gamtoos Plaasbediening Jos van der Merwe Deel die evangelie met die plaaswerkers van die Gamtoosvallei 292,500 78,500 40,000
7.2 Diens van Barmhartigheid Maquerite Strydom Barmhartigheid in die gemeenskap van Humansdorp 120,000 20,000 10,000
7.3 Koukamma Evangelisasie Neels Scholtz Holisties evangelisasie deur ringsgemeentes 79,500 80,600 40,000
7.4 Transkei Uitreik Ben Jordaan Praktiese kruis-kulturele uitreik na Nyathi-buitepos te Lusikisiki 25,000 55,000 10,000
SUBTOTAAL 7 4   517,000 234,100 100,000
8. OOS-LONDEN Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
8.1 Cambridge Kliniek Voeding Quinette Weitz Ondersteun kroniese pasiënte in vennootskap met kliniek 6,000 17,420 9,000
8.2 Leraarsretraite André Kleynhans 'n Geestelike ondersteuningsbyeenkoms vir die ringsleraars 2,000 9,500 8,500
8.3 Gesprek oor bedieningstoekoms André Kleynhans Opvolggesprek oor die toekoms van bediening in die Ring 2,000 9,000 4,000
8.4 Vroueverrykingsnaweek Tania Bezuidenhout 'n Naweek van geestelike verryking vir vroue 81,500 20,000 20,000
SUBTOTAAL 8 4   91,500 55,920 41,500
9. PORT ELIZABETH Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
9.1 Ontwikkeling PE-De Duin Francois Potgieter Ontwikkelingspos vir PE-De Duin (2022-24) 96,000 72,000 72,000
9.2 Leraarsretraite Pieter Nel Retraite vir die leraars van die Ring van PE 0 9,700 9,000
9.3 AoH Gemeenskapskool Liesel du Plessis Ondersteuning en ontwikkeling van gemeenskap rondom AoH 236,900 65,000 60,000
SUBTOTAAL 9 3   332,900 146,700 141,000
10. PORT ELIZABETH-WES Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
10.1 Slaggate herstel Robert-John de Kock Bring mense oor grense bymekaar om slaggate te herstel 0 10,000 7,500
10.2 Vakansieprogram Barbara-Mari Jacobs Koop 'n vakansieprogram vir jeugbediening in ring 0 4,500 4,000
10.3 Opelug jeugbyeenkoms Deon van Staden Byeenkoms waarin jongmense God beter leer ken 0 12,000 6,000
10.4 Bedien Hoërskool Cillié Wimke Jurgens Aanstelling van 'n deeltydse berader by Hoërskool Cillié 0 120,000 0
10.5 Imagine Experience Barbara-Mari Jacobs Subsidie vir reiskoste om #Imagine in die Wes-Kaap by te woon 0 63,000 15,000
10.6 Bedieningsvideo's Barbara-Mari Jacobs Ses video's om PE-Wes se ringsprojekte bekend te stel 0 24,000 0
10.7 Palmpoppies Rina van Rooyen Projek om laerskoolkinders teen seksuele misbruik te bemagtig 0 2,800 2,800
SUBTOTAAL 10 7   0 236,300 35,300
11. SONDAGSRIVIER  Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
11.1 Bydrae tot leraar se salaris Wouter O'Kennedy Om die salaris van 'n gemeenteleraar te help befonds 0 72,000 0
11.2 Seminaar Gawe-ontwikkeling Wouter O'Kennedy Motiveer gelowiges om gawes te benut en betrokke te wees 0 10,400 6,000
11.3 Daleview-voedingsprojek Arrie Preller Ondersteun 'n voedingsprojek deur gemeentes in Daleview 30,000 12,000 10,000
11.4 Jeuguitreik André Lötter Ring se finalejaars neem deel aan 'n Jesusfilm uitreik 6,000 23,500 10,000
11.5 Leraarsretraite André Lötter n Retraite vir ringsleraars 5,000 12,000 10,000
11.6 Seniorweek Jaques Grobler Begelei, bederf en geestelike steun aan ring se seniors 15,000 7,800 3,000
11.7 SDO Retiefgemeente Johannes J v Rensburg Ondersteun die gemeente met agterstallige sinodale dankoffer 0 25,000 0
SUBTOTAAL 11 7   56,000 162,700 39,000
12. UITENHAGE  Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
12.1 Fasiliteer ringsgemeentes Tobie van Schoor Fasiliteer ringsgemeentes om geïntegreerde bediening te vestig 0 8,870 8,800
SUBTOTAAL 13 1   0 8,870 8,800
      Ringe se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
GROOTTOTAAL 55   1,878,200 1,599,850 629,700