NG Kerk in Oos-Kaapland
Aansoeke vir Ringsprojekte 2025 tot 2026
Goedgekeur deur die Sinodale Kommissie op 14 November 2024
Beskikbaar:  750,300
Goedgekeur 750,300
Balans: 0
1. ALBANIE Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
1.1 Predikante-retraite Paul Odendaal Subsidie jaarlikse ringsretraite van predikante en emeriti 12,000 12,000 10,000
1.2 VBO-subsidie Paul Odendaal Subsidie vir die VBO-verpligtinge in geval van beperkte bronne 0 4,000 4,000
1.3 Amos-projek - Alexandria Lien Human Geleentheid vir bruin en swart kinders in die ringsgebied 20,000 25,000 11,000
1.4 Amos-projek Fort Beaufort Sarisa Oosthuizen Geleentheid vir bruin en swart kinders mdo skoolverlating 2,000 18,000 8,000
1.5 Bedford Christian Care Wendy de Klerk Ondersteuning van kwesbares in die Bedford-gemeenskap 142,832 24,668 12,000
1.6 Compass GF4GF Kirna & Julius Hellmuth Projek om jong leiers in minderbevoorregte landbou te kweek 424,274 29,391 10,000
SUBTOTAAL 1 6   601,106 113,059 55,000
2. ALGOA Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
2.1 Besigheid-dissipelskap C Fourie & J Davis Aanbied van Woordverkondiging en dissipelskap by besighede 0 87,000 15,000
2.2 SDO PE-Wes C & M Fourie Ondersteun PE-Wes gemeente met sinodale dankoffer 0 26,525 11,000
2.3 Skole-evangelisasie C Fourie e.a. Bedien skole in Port Elizabeth met die evangelie 132,000 95,000 25,000
2.4 Vrouebemagtiging Amanda van Zyl Bemagtig vroue in die omgewing van PE-Noord 1,000 6,000 5,000
2.5 PE-Noord Kruiskinders Elma de Beer Reik uit na jongmense in die gemeenskap rondom PE-Noord 0 9,000 6,000
2.6 SDO PE-Noord Rockey Lamastra Ondersteun PE-Noord-gemeente met sinodale dankoffer 0 10,000 9,000
2.7 Teen boelies en afknou M Fourie / S-L Booyens Bemagtig kinders in die omgewing van PE-Wes teen afknouery 5,000 19,000 5,000
2.8 Avontuurweek Toit Wessels Bied die avontuurweek vir laerskoolkinders in die vakansie aan 0 23,000 8,000
2.9 Opleiding Bedienaars MG van Rooyen Ondersteun lidmate om as bedienaars opgelei te word 0 10,000 10,000
2.10 Subsidie Sinode 2025 MG van Rooyen Afgevaardigdes Sinode 2025, gemeentes met beperkte bronne 0 9,000 9,000
SUBTOTAAL 2 10   138,000 294,525 103,000
3. BURGERSDORP Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
3.1 Subsidie Sinode 2025 Delmarie Viljoen Afgevaardigdes Sinode 2025, gemeentes met beperkte bronne 5,000 60,000 45,000
SUBTOTAAL 3 1   5,000 60,000 45,000
4. CRADOCK Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
4.1 Huis Betesda Kindersorg J-R Nieuwenhuizen Ondersteun pleegsorghuis vir kinders 12-18 24,440 28,720 10,000
4.2 Hofmeyr Hugs of Hope T Opperman / S Coetzer Arbeidsvaardigheid, voedselvoorsiening en werkskepping 10,000 31,171 20,000
4.3 Vukasebenze-Sentrum Riaan Pienaar Voedsel aan skoolkinders en behoeftige persone 2,000 180,000 10,000
4.4 Ringsretraite J-R Nieuwenhuizen Retraite vir ringsleraars 3,000 10,500 8,000
4.5 Tarka 4 Jesus Hendrik M Strydom Evangelisasie onder jeug van die gemeenskap 0 3,000 2,000
SUBTOTAAL 4 5   39,440 253,391 50,000
5. DORDRECHT Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
5.1 Sentrum vir Outisme Conrad Thomas Subsidieer skool op Elliot vir outistiese kinders 30,000 20,000 10,000
5.2 VBO-subsidie Conrad Thomas Subsidieer koste van VBO-geleenthede 10,000 8,000 8,000
5.3 Predikante-retraite Ben Kock Jaarlikse retraite vir predikante 0 17,200 15,000
SUBTOTAAL 5 3   40,000 45,200 33,000
6. GRAAFF-REINET Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
6.1 Jeug en Belydeniskamp Ingrid Boshoff Voorbereiding vir belydenisaflegging 0 6,050 6,050
SUBTOTAAL 6 1   0 6,050 6,050
7. HUMANSDORP Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
7.1 Gamtoosvallei-Plaasbediening Grewar Oosthuizen Bediening aan plaasarbeiders in die Gamtoosvallei 264,000 61,000 24,000
7.2 Humansdorp Belydeniskamp Nardus Greyling Belydenisklaskamp vir die Ringsgemeentes 20,000 11,250 8,000
7.3 Koukamma Evangelisasie Neels Scholtz Holisties evangelisasie deur ringsgemeentes 145,100 146,900 38,000
7.4 Nyathi-uitreik Nardus Greyling Bediening aan Nyathi in die voormalige Transkei 60,000 38,000 10,000
7.5 Global Leadership Summit Nardus Greyling Borg gemeentes om GLS te Jeffreysbaai by te woon 0 8,000 5,000
SUBTOTAAL 7 5   489,100 265,150 85,000
8. OOS-LONDEN Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
8.1 Predikanteversorging André Kleynhans Ondersteun en rus ringsleraars toe 5,000 9,900 8,000
8.2 Vroueverrykingsnaweek Tania Bezuidenhout Bedien vroue in die Oos-Kaap geestelik 138,600 25,000 25,000
8.3 Subsidie Sinode 2025 André Kleynhans Afgevaardigdes Sinode 2025, gemeentes met beperkte bronne 4,000 18,000 18,000
SUBTOTAAL 8 3   147,600 52,900 51,000
9. PORT ELIZABETH Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
9.1 Geloofsreis Retraites Danie de Jongh Subsidieer Geloofsreis-retraites 0 6,420 6,400
9.2 In Pas-projek Carolien du Pisanie Leergemeenskap IN PAS (vir alle Oos-Kaaplandse gemeentes) 20,000 21,400 15,000
9.1 AOH Gemeenskapskool Liesel du Plessis AOHCD Gemeenskapskool en opleiding vir volwassenes 189,486 69,000 69,000
SUBTOTAAL 9 3   209,486 96,820 90,400
10. PORT ELIZABETH-WES Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
10.1 Palmpoppies Rina van Rooyen Projek om laerskoolkinders teen seksuele misbruik te bemagtig 5,925 1,575 1,600
10.2 Slaggatherstel Robert-John de Kock Herstel slaggate in die ringsgebied 0 10,000 6,000
10.3 Imagine-fees Barbara-Mari Jacobs Reël Imagine-fees vir 2025 650,000 90,000 80,000
10.4 Vakansieprogram Barbara-Mari Jacobs Vakansieprogramme by Sydenham en ander gemeentes 0 19,000 15,000
10.5 Ondersteuning by skole Carina van Leeuwen Uitreik na verskeie skole in die ringsgebied 0 20,652 10,000
10.6 Subsidie Sinode 2025 Robert-John de Kock Afgevaardigdes Sinode 2025, gemeentes met beperkte bronne 0 9,000 9,000
SUBTOTAAL 10 6   655,925 150,227 121,600
11. SONDAGSRIVIER  Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
11.1 Avontuurweek Ané Nortjé Vakansieprogram vir kinders 52,000 43,000 8,000
11.2 Daleview-voedingsprojek Arrie Preller Ondersteun 'n voedingsprojek deur gemeentes in Daleview 60,000 12,000 5,000
11.3 Leraarsretraite Arrie Preller 'n Retraite vir ringsleraars 0 9,900 8,000
11.4 Seniorweek Jaques Grobler Begeleiding en geestelike steun aan ring se seniors 6,000 8,800 3,000
11.5 Oosterland Jeugsentrum Johannes J van Rensburg Versorging en instandhouding van Oosterland Jeugsentrum 0 16,000 8,000
11.6 Leraar bemagtiging Jaco Barnard Bied die Enneagram vir ringsleraars en gemeenteleiers aan 4,000 18,000 8,000
11.7 Ringsjeugkamp en uitreik Jaco Barnard 'n Jeugkamp vir die ring en uitreik na ander jeug 4,000 27,750 9,000
11.8 Ondersteuningsdienste Rion van Niekerk Ondersteuning aan ses tehuise vir bejaardes 12,000 18,000 8,000
SUBTOTAAL 11 8   138,000 153,450 57,000
12. UITENHAGE  Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
12.1 Ringspanbou Tobie van Schoor Fasiliteer ringsgemeentes om geďntegreerde bediening te vestig 0 9,988 8,500
12.2 Geloofsreis retraites Tobie van Schoor Geloofsreis vir predikante / geestelike leiers met Gys v Schoor 48,000 26,084 26,000
12.3 Avontuurweek Trunette de Jongh Avontuurweek vir die kinders van Uitenhage 10,000 13,000 12,000
12.4 Gr 8 kamp (uitgestel na 2026) Nico Lochner Projek word uitgestel na 2026 0 11,000 0
12.5 Subsidie Sinode 2025 Tobie van Schoor Afgevaardigdes Sinode 2025, gemeentes met beperkte bronne 0 6,750 6,750
SUBTOTAAL 12 5   58,000 66,822 53,250
      Ringe se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
GROOTTOTAAL 56   2,521,657 1,557,594 750,300