NG Kerk in Oos-Kaapland
Aansoeke vir Ringsprojekte 2026 tot 2027
Goedgekeur deur die Sinodale Kommissie op 20 November 2025
Beskikbaar:  786 300
Goedgekeur 786 300
Balans: 0
1. ALBANIE Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse goedgekeur
1.1 Predikante-retraite Paul Odendaal Subsidie jaarlikse ringsretraite van predikante en emeriti 12 000 12 000 10 000
1.2 VBO-subsidie Paul Odendaal Subsidie vir die VBO-verpligtinge in geval van beperkte bronne 4 000 4 000 4 000
1.3 SDO Paterson Paul Odendaal Ondersteuning aan NGK Paterson 4 800 9 600 9 600
1.4 Amos-projek Fort Beaufort Sarisa Oosthuizen Geleentheid vir bruin en swart kinders mdo skoolverlating 2 000 18 800 8 000
1.5 Bedford Christian Care Wendy de Klerk Ondersteuning van kwesbares in die Bedford-gemeenskap 149 264 18 236 10 000
1.6 Compass GF4GF Kirna & Julius Hellmuth Projek om jong leiers in minderbevoorregte landbou te kweek 681 700 78 075 8 000
1.7 Sopkombuisprojek vir kinders Nadine Stoffels Voeding van leerders tydens skoolvakansies 16 000 22 530 10 000
SUBTOTAAL 1 7   869 764 163 241 59 600
2. ALGOA Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
2.1 Besigheid-dissipelskap C Fourie & J Davis Aanbied van Woordverkondiging en dissipelskap by besighede 0 87 000 11 000
2.2 SDO PE-Wes C & M Fourie Ondersteun PE-Wes gemeente met sinodale dankoffer 0 28 105 10 000
2.3 Skole-evangelisasie C Fourie e.a. Bedien skole in Port Elizabeth met die evangelie 132 000 48 000 11 000
2.4 Vrouebemagtiging Amanda van Zyl Bemagtig vroue in die omgewing van PE-Noord 1 000 7 000 5 000
2.5 Kruiskinders Elma de Beer Reik uit na jongmense in die gemeenskap rondom PE-Noord 0 10 000 6 000
2.6 SDO PE-Noord Rockey Lamastra Ondersteun PE-Noord-gemeente met sinodale dankoffer 0 10 000 9 000
2.7 Teen boelies en afknou M Fourie / S-L Booyens Bemagtig kinders in die omgewing van PE-Wes teen afknouery 5 000 19 000 4 000
2.8 Avontuurweek Toit Wessels Bied die avontuurweek vir laerskoolkinders in die vakansie aan 0 23 000 7 000
2.9 Opleiding Bedienaars MG van Rooyen Ondersteun lidmate om as bedienaars opgelei te word 0 18 000 18 000
2.10 Lego en liturgie ontmoet Tijané Pieterse Kursus om boublokke vir bediening te ontwerp 0 10 000 5 000
2.11 Tienerstaptoer Tijané Pieterse Staptoer met tieners 43 800 10 000 6 000
2.12 Werkskeppingprojek Jan de Bruin Oprigtingskoste om werkskeppingprojek te implementeer 0 26 860 8 000
2.13 Leraarsretraite MG van Rooyen Leraars woon 'n retraite by 0 10 000 10 000
2.14 Kerkkantoor en emeriti MG van Rooyen Gesellige byeenkomste vir emeriti en kerkkantoorpersoneel 0 2 000 1 500
SUBTOTAAL 2 14   181 800 308 965 111 500
3. BURGERSDORP Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
3.1 Predikantebyeenkoms Delmarie Viljoen Groot gesamentlike byeenkoms van predikante in Goudini 7 000 53 000 44 000
SUBTOTAAL 3 1   7 000 53 000 44 000
4. CRADOCK Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
4.1 Huis Betesda Kindersorg J-R Nieuwenhuizen Ondersteun pleegsorghuis vir kinders 12-18 33 160 36 000 10 000
4.2 Hofmeyr Hugs of Hope Teresa Opperman Arbeidsvaardigheid, voedselvoorsiening en werkskepping 0 30 000 20 000
4.3 Kreatiewe Uitreikaksie Agneta Bekker Gebruik kuns en vaardigheidsprojekte om bejaardes te bedien 29 470 29 470 8 000
4.4 Ringsretraite J-R Nieuwenhuizen Retraite vir ringsleraars 3 000 12 000 10 000
4.5 Huis Tarka Louise Goosen Aankoop van 'n TV vir Huis Tarka 0 6 000 2 000
SUBTOTAAL 4 5   65 630 113 470 50 000
5. DORDRECHT Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
5.1 Sentrum vir Outisme Riëtte Botha Subsidieer skool op Elliot vir outistiese kinders 30 000 20 000 5 000
5.3 Sondagskoolkurrikulum Riëtte Botha Toerusting om Sondagskoolkurrikulum te implementeer 2 000 2 605 2 600
5.3 Adopt-a-Matric Elsje Büchner Toerusting om Sondagskoolkurrikulum te implementeer 4 000 5 000 5 000
5.4 VBO-subsidie Elsje Büchner Subsidieer die koste van die bywoon van VBO-geleenthede 0 20 000 20 000
SUBTOTAAL 5 4   36 000 47 605 32 600
6. GRAAFF-REINET Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
6.1 Jeug en Belydeniskamp Ingrid Boshoff Voorbereiding vir belydenisaflegging 0 12 500 12 500
6.2 Kinderpinkster Ingrid Boshoff Materiaal en benodigdhede vir Kinderpinkster 0 10 670 10 500
6.3 Ringsleraars byeen Ingrid Boshoff Leraars leer mekaar ken en ondersteun in eilandsituasie 2 500 10 100 10 000
SUBTOTAAL 6 3   2 500 33 270 33 000
7. HUMANSDORP Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
7.1 Gamtoosvallei Gemeenskappe Grewar Oosthuizen Bediening aan arbeiders, skole en ander in die Gamtoosvallei 275 016 42 584 24 000
7.2 Humansdorp Belydeniskamp Nardus Greyling Belydenisklaskamp vir die Ringsgemeentes 20 000 12 000 8 000
7.3 Koukamma Evangelisasie Neels Scholtz Holisties evangelisasie deur ringsgemeentes 189 629 189 551 40 000
7.4 Retraite vir Ringsleraars David Higgs Retraite vir die versorging van ringsleraars 12 500 25 000 10 000
7.5 Global Leadership Summit Nardus Greyling Borg gemeentes om GLS te Jeffreysbaai by te woon 0 10 000 2 000
7.6 Waardigheid- en Koesterprogram Erika Ferreira Bediening gerig op kwesbare dogters in die gemeenskap 0 40 000 10 000
SUBTOTAAL 7 6   497 145 319 135 94 000
8. OOS-LONDEN Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
8.1 Retraite vir Ringspredikante B Esterhuyzen/J Pretorius Ringsretraite vir die ring se predikante 0 10 000 10 000
8.2 Vroueverrykingsnaweek Tania Bezuidenhout Bedien vroue in die Oos-Kaap geestelik 135 400 30 000 30 000
8.3 Geloofsreis - retraites Berenice Esterhuyzen Subsidieer Geloofsreis-retraites 0 11 000 11 000
SUBTOTAAL 8 3   135 400 51 000 51 000
9. PORT ELIZABETH Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
9.1 Geloofsreis Retraites Danie de Jongh Subsidieer Geloofsreis-retraites 0 6 600 6 500
9.2 Leraarsretraite Vian du Plessis Leergemeenskap IN PAS (vir alle Oos-Kaaplandse gemeentes) 0 14 520 14 500
9.3 AOH Gemeenskapskool Liesel du Plessis AOHCD Gemeenskapskool en opleiding vir volwassenes 204 042 72 000 70 000
SUBTOTAAL 9 3   204 042 93 120 91 000
10. PORT ELIZABETH-WES Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
10.1 Palmpoppies Rina van Rooyen Projek om laerskoolkinders teen seksuele misbruik te bemagtig 3 306 2 523 2 500
10.2 Slaggatherstel Robert-John de Kock Herstel slaggate in die ringsgebied 0 10 000 6 000
10.3 Imagine-fees Barbara-Mari Jacobs Reël Imagine-fees vir 2026 245 000 100 500 80 000
10.4 Vakansieprogram Barbara-Mari Jacobs Vakansieprogramme by Sydenham en ander gemeentes 0 12 000 7 000
10.5 Geloofsreis vir predikante Robert-John de Kock Subsidieer die koste van die Geloofsreis vir predikante 0 6 600 6 600
SUBTOTAAL 10 5   248 306 131 623 102 100
11. SONDAGSRIVIER  Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
11.1 Avontuurweek Ané Nortjé Vakansieprogram vir kinders 59 000 43 000 7 000
11.2 Jeugweek Jaco Barnard Bediening aan die jeug by plaaslike skole 5 000 35 000 8 000
11.3 Ondersteuningsdienste Rion van Niekerk Ondersteuning aan bejaardes in ses tehuise vir bejaardes 10 000 10 000 5 000
11.4 Seniorweek Jaques Grobler Begeleiding en geestelike steun aan ring se seniors 4 000 4 000 3 000
11.5 Daleview-voedingsprojek Arrie Preller Hulp met groot voedseltekort in Daleview 70 000 10 000 8 000
11.6 Leraarsretraite Arrie Preller Ontwikkeling van geestelike en emosionele vaardighede 0 8 750 8 000
11.7 Pa-en-Seun-Kamp Arrie Preller Bevorder die rol van pa's in hul seuns se lewens 0 15 000 9 000
SUBTOTAAL 11 7   148 000 125 750 48 000
12. UITENHAGE  Projekleier Doel van Projek Ring se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
12.1 Ringspanbou Tobie van Schoor Fasiliteer ringsgemeentes om geïntegreerde bediening te vestig 0 10 758 8 500
12.2 Geloofsreis retraites Tobie van Schoor Geloofsreis vir predikante / geestelike leiers met Gys v Schoor 52 800 35 762 35 750
12.3 Avontuurweek Llewellyn Oliver Avontuurweek vir die kinders van Uitenhage 10 000 13 000 7 000
12.4 Subsidie vir Geloofsreis Tobie van Schoor Subsidie vir ringspredikante om Geloofsreis by te woon 0 8 250 8 250
12.5 MES Llewellyn Oliver Ondersteuning aan MES om haweloses te versorg 0 158 600 10 000
SUBTOTAAL 12 5   62 800 226 370 69 500
      Ringe se Begroting Fondse aangevra Fondse aanbeveel
GROOTTOTAAL 63   2 458 387 1 666 549 786 300