|
NG Kerk in Oos-Kaapland
Aansoeke vir
Ringsprojekfondse : 2011-12
Tuisblad
- Ringsprojekte
2009-10 - Ringsprojekte 2010-11 -
Ringe -
VBO
Handleiding
Ringsprojekte
Goedgekeurde Projekaansoeke vir
2011/2012
NG Kerk in Oos-Kaapland
Aansoeke vir Ringsprojekte
2011 tot 2012
(Goedgekeur deur
die SK op 25 November 2010)
Bedrag beskikbaar:
R 717,498
Nota:
1. Klik op die titel van elke projek om
die volledige aansoek te besigtig.
2. In die regterhandse kolom vind u die bedrag wat die Sinodale
Kommissie op 26 November 2009 vir elke projek goedgekeur het.
|
1. ALBANIE |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se
Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse
Goedgekeur |
|
1.1
Retraites vir rings-predikante en predikante-vroue |
Strauss de Jager |
Om uitvoering te gee aan die A tot Z-Beleid
vir die versorging en geestelike opbou van predikante en hulle gades |
0 |
17,500 |
8,000 |
|
1.2 Gestuurde Gemeentes |
Riaan Steyn |
Lidmaatskapfooi van die SAVGG |
0 |
6,000 |
5,000 |
|
1.3 Projek Amos Agrimin Jeugkamp |
Riaan Scheepers |
Naweekkampe vir die jeug uit
agtergeblewe gemeenskappe in die Alexandria-omgewing onder die
vaandel van Projek Amos Agrimin |
0 |
23,000 |
10,000 |
|
1.4
Sang in die erediens |
Johan Orsmond |
Om gemeentes te begelei om sang in die
erediens sinvol aan te wend |
0 |
15,000 |
5,000 |
|
1.5
Predikantekursus: Geloof en wetenskap |
Mike Smuts |
Om predikante op die hoogte te bring
van die jongste bevindinge van die wetenskap, asook Skrifbeskounig
en die implikasies daarvan vir ons geloof. Uitkoms is die
gepaste hantering van geloofsvrae sonder om wetenskap en Skrif
teenoor mekaar te stel. |
0 |
17,000 |
5,000 |
|
1.6
Bediening van plattelandse gemeentes |
Paul Odendaal |
Om aan kleiner-wordende plattelandse
gemeentes sinvol leiding te gee |
0 |
6,500 |
0 |
|
1.7
Uitreik Transkei 2011 |
Izak Kleyn |
Voortgesette uitreike in 2010 na
Lusikisiki en Bambisana-gemeentes |
0 |
43,750 |
18,000 |
|
1.8 Christian Care Bedford |
Wendy de Klerk |
Ondersteun 'n ekumeniese uitreikaksie wat hulp aan straatkinders
verleen |
0 |
14,000 |
7,000 |
|
SUBTOTAAL 1 |
|
|
0 |
142,750 |
58,000 |
|
2. ALGOA |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
2.1
Jeugbediening PE-Noord |
Johan Marais |
Om die jeug in die omgewing tot 'n lewende
verhouding met God te lei |
0 |
16,000 |
10,000 |
|
2.2
Avontuurweek 2011 |
Alta de Lange |
Bedien laerskoolkinders gedurende die
Julievakansie geestelik |
51,772 |
10,000 |
2,000 |
|
2.3
Vrouebemagtiging PE-Noord |
Amanda van Zyl |
Voortgesette bemagtiging van vroue uit die
gemeenskap rondom PE-Noord |
0 |
12,000 |
9,000 |
|
2.4 SAVGG |
Christo van Heerden |
Help gemeentes om hul roeping as gestuurde
gemeentes uit te voer |
0 |
10,000 |
6,000 |
|
2.5 VBO
Finansiële hulp |
Veneto Keyter |
Help om die kostes van leraars vir VBO te
dra waar kerkrade nie kan nie |
0 |
7,000 |
2,000 |
|
2.6 Finansiële hulp: Algoa gemeenskapskerk |
Eldré Bester |
Geldelike bydrae om die huidige leraarspos
voort te sit. |
0 |
42,000 |
42,000 |
|
2.7
Leraars-Retraite |
Veneto Keyter |
Bied 'n retraite vir al die leraars van
die ring aan |
0 |
10,000 |
5,000 |
|
2.8
Kinderteater |
Danie Matthee |
Om deur middel van interaktiewe
kinderteater minderbevoorregte kinders die belang van die Bybel te leer
- 10 skole teen R1,600 per skool |
0 |
16,000 |
0 |
|
SUBTOTAAL 2 |
|
|
51,772 |
123,000 |
76,000 |
|
3. BURGERSDORP |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
3.1
VBO-Spanbou |
Dewald Davel |
Om die ringsleraars een VBO-geleentheid
per jaar as span te laat bywoon |
6,000 |
9,000 |
6,000 |
|
3.2
Enneagram VBO |
Dewald Davel |
Om die enneagram vir ringsleraars en
belangstellendes aan te bied mdo geestelike groei |
45,000 |
25,000 |
15,000 |
|
3.3
Opleiding as fasiliteerders |
Marna Nel-Steyn |
Alle predikante en gemeenteleiers word
toegerus om effektiewe fasiliteerders vir groepe, Bybelstudies, kampe
e.a. te wees |
|
2,400 |
2,000 |
|
3.4
Lidmaatbemagtiging |
Marna Nel-Steyn |
Om alle predikante en gemeenteleiers toe
te rus om die Rimpelprojek te implementeer. |
|
2,200 |
2,000 |
|
3.5 Kingfisher mobiliseringsbediening |
Frikkie Greeff |
Leraars en gemeenteleiers word as fasiliteerders opgelei |
|
22,400 |
11,000 |
|
3.6 Theophostic Gebedsbediening |
Frikkie Greeff |
Oplei van 'n fasiliteringspan om lidmate
dmv Theophostic te begelei |
|
21,710 |
11,000 |
|
SUBTOTAAL 3 |
|
|
51,000 |
82,710 |
47,000 |
|
4. CRADOCK |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
4.1
Mosambiek-uitreik |
Hansie Schutte |
Ondersteun 'n Gereformeerde gemeente in
Mosambiek en verkondig die evangelie |
75,000 |
10,000 |
8,000 |
|
4.2
Vreemdelinge in ons poorte |
Japie Taljaard |
Toerustingsgeleentheid vir lidmate om
nuwelinge (soos Chinese) in plaaslike gemeenskappe met die evangelie te
bereik |
0 |
10,000 |
4,500 |
|
4.3
Vukasebenze-skuiling |
Lena Bosch |
Help met die ontsaglike armoedeprobleem in
Cradock |
86,000 |
10,000 |
8,000 |
|
4.4
Skoolverlaterskamp |
Attie van Wyk |
Befondsing vir plattelandse leerders om die skoolverlaterskampe by te
woon |
10,650 |
10,000 |
4,500 |
|
4.5
Liturgiewerkswinkel |
Atiie van Wyk |
'n Liturgiewerkswinkel vir alle
betrokkenes by gemeentelike liturgie in Oos-Kaapland |
0 |
18,250 |
9,500 |
|
4.6
Veritasopleiding |
Riaan Terblanche |
Ondersteun ds Riaan Terblanche met 'n
reiskostebydrae vir sy Veritasbediening in Mosambiek |
0 |
6,000 |
5,000 |
|
4.7
Leerders met Spesiale Behoeftes |
Hendrik van Zyl |
Ondersteun die LSB-sentrum op Cradock (geen
staatsubsidie vir onderwysers en hulpwerkers se vergoeding) |
0 |
6,000 |
3,800 |
|
4.8
Retraite Ringsleraars |
Ruan du Plooy |
'n Retraite vir ringsleraars |
5,000 |
5,000 |
4,000 |
|
4.9
Gesamentlike vergadering met VGK |
Johan Botes |
Gesamentlike ringsvergadering met VGK-gemeentes |
3,000 |
2,000 |
1,000 |
|
SUBTOTAAL 4 |
|
|
179,650 |
77,250 |
48,300 |
|
5. DORDRECHT |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
5.1
Leraars-Retraite |
Willem Botes |
Leraars leer mekaar geestelik en sosiaal
beter ken in retraite-situasie |
0 |
11,500 |
8,000 |
|
5.2
Uitreikende eredienste |
Willem Schoeman |
Ugie-gemeente word bemagtig om talle nuwe
intrekkers na eredienste te lok en dinamiese eredienste oor taal- en
kultuurgrense te hou |
36,000 |
40,000 |
12,000 |
|
5.3
Canzibe |
Willem Schoeman |
Ringsgemeentes aan Canzibe bekendgestel
deur bekendstellingsnaweek |
0 |
11,100 |
5,600 |
|
5.4
VBO-gelde |
Conrad Thomas |
Ondersteuning vir die VBO-toerusting van 3
ringspredikante |
0 |
10,000 |
9,000 |
|
5.5
Reistoelae prof Kobus Smit |
Conrad Thomas |
Staan prof Kobus Smit wat die
VGK-bediening op Indwe hanteer met reiskoste by |
0 |
12,000 |
3,000 |
|
5.6
Rhodes-Retraite |
Jannie Richter |
Geestelike vorming van lidmate in
retraite-situasie rondom emosionele volwasse spiritualiteit |
25,000 |
9,200 |
8,000 |
|
5.7
SAVGG Barkly-Oos |
Jannie Richter |
Laaste been van SAVGG reis |
1,200 |
6,000 |
5,000 |
|
SUBTOTAAL 5 |
|
|
62,200 |
99,800 |
50,600 |
|
6. GRAAFF-REINET |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
6.1
Hulp aan tuiste vir bejaardes |
Johan Esterhuysen |
Hulp aan Huis van der Graaff dmv eenmalige
donasie |
0 |
60,000 |
0 |
|
6.2
Gesamentlike ringsitting NGK - VGK |
Johan Esterhuysen |
'n Gesamentlike ringsitting van die NGK en
VGK |
362 |
6,500 |
6,500 |
|
6.3
Leraars-Retraite |
Johan Esterhuysen |
Ringsleraars hou 'n retraite mdo op
ondersteuning en verhoudingsbou |
1,500 |
4,500 |
4,500 |
|
6.4
VBO ringsleraars |
Abe Beyers |
Finansiële ondersteuning van ringsleraars
mdo VBO |
3,560 |
12,000 |
12,000 |
|
SUBTOTAAL 6 |
|
|
5,422 |
83,000 |
23,000 |
|
7. HUMANSDORP |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
7.1
Huweliksgroei |
David Higgs |
Huweliksgroeigeleenthede vir egpare uit
die ring |
17,000 |
13,000 |
5,000 |
|
7.2
Koukamma Evangelisasie-Aksie |
Ilanie Rademeyer |
Evangelisasie gerig op die gemeenskap
vanuit Kareedouw en Tsitsikamma-gemeentes |
135,000 |
30,000 |
18,000 |
|
7.3
Valk-projek, Joubertina |
Barnard Steyn |
Voorkoming van alkohol- en dwelmmisbruik
in die Langkloof |
15,000 |
20,000 |
14,000 |
|
7.4
CMR Armoedeprojek |
Deon Oelofse |
Vestig olv CMR projekte in gemeenskappe
wat geteister word deur armoede |
10,000 |
7,000 |
4,000 |
|
7.5
VBO Verantwoordebare teologie vir ons tyd |
Deon Oelofse |
Verantwoordbare teologie vir ons tyd
rondom praktiese bedieningsake |
20,000 |
10,000 |
7,000 |
|
7.6 Gamtoos plaasbediening |
Jos van der Merwe |
Bereik plaaswerkers in die Gamtoosvallei
met die evangelie |
0 |
40,000 |
30,000 |
|
7.7 Vrouedag |
Christine Higgs |
Vroue (interkerklik en oor kleurgrense)
word bemagtig om trauma te verwerk |
0 |
15,800 |
3,498 |
|
SUBTOTAAL 7 |
|
|
197,000 |
135,800 |
81,498 |
|
8. OOS-LONDEN |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
8.1
Christen-Vrouedag |
Marieta Olivier |
Bring Christenvroue oor grense in King
William's Town bymekaar en bemagtig hulle om in Christus se Naam te
getuig |
0 |
7,500 |
7,000 |
|
8.2
Penne met Paastyd |
Riaan van der Mescht |
Deel 8,000 penne met Paastyd by
verkeersligte en winkelsentrums uit met paasboodskap |
16,600 |
10,000 |
1,000 |
|
8.3 Hulp aan armes |
Johnny en Charné Owen |
Fisiese en geestelike bystand aan die
plakkers van Second Creek, Parkside, Oos-Londen, en bystand aan
behoeftige skoolkinders Laerskool
AW Barnes |
0 |
10,000 |
8,000 |
|
8.4
Garcia-bediening |
Sas Swart |
Bediening gerig op die kinders van die
Garcia-Subekonomiese woonstelle |
|
20,000 |
15,000 |
|
8.5
Bybelverspreiding |
DJS van Zyl |
Versprei Bybels aan almal wat soekend is
en nie eie Bybel het nie |
|
18,200 |
5,000 |
|
8.6
SAVGG |
André Kleynhans |
SAVGG lidmaatskapgelde NG Kerk
Buffelsrivier |
|
6,000 |
5,000 |
|
8.7
Predikante-Retraite |
Sas Swart |
Predikante-versorging dmv 'n retraite |
0 |
12,000 |
8,000 |
|
8.8
Vrouekamp Oos-Kaap |
Erika Labuschagne |
Bedien die vroue van die Oos-Kaap
geestelik in eilandsituasie |
40,550 |
10,000 |
9,000 |
|
8.9 Teknon Jeug- en sportbediening |
Nico Bezuidenhout |
Bedien die jeug op die Oos-Kaapse
platteland geestelik dmv sport, drama en musiek |
16,000 |
26,500 |
5,000 |
|
SUBTOTAAL 8 |
|
|
73,150 |
120,200 |
63,000 |
|
9. PORT ELIZABETH |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
9.1 Multi-kulturele uitreik PE-Sentraal |
Gillie Noeth |
Om multi-kulturele groepe en buitelanders
in PE-Sentraal met die evangelie te bereik en bekeerlinge by te staan |
0 |
73,250 |
20,000 |
|
9.2 JAM Bash |
Willem Fourie |
Gee aan jongmense in PE die geleentheid om
'n gratis aand van praise en worship, in die vorm van 'n eksperimentele
erediens in 'n publieke ruimte, by te woon |
7,000 |
12,100 |
3,000 |
|
9.3 Predikante-byeenkoms |
Chris van Wyk |
Bring al die predikante van die Oos-Kaap
in 'n predikante-byeenkoms om oa oor roeping en bediening te gesels |
20,000 |
125,000 |
20,000 |
|
SUBTOTAAL 9 |
|
|
27,000 |
210,350 |
43,000 |
|
10. PORT
ELIZABETH-WES |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
10.1 Makhua Xirima Bybelvertaling |
Gerard Olivier |
Vertaal die volle Bybel in Makhua Xirima,
'n Noord-Mosambiekse taal |
|
10,000 |
7,000 |
|
10.2
Jeug-kamp en -uitreik |
Deon van Staden |
Jeugkamp en uitreik deur jongmense van die
ring |
|
8,000 |
5,000 |
|
10.3 Voeding van minder-bevoorregte leerders |
Liefie Erasmus |
Geestelike en fisiese hulp aan
minderbevoorregte leerders in die St Albans, Groenbossies en Rocklands-areas |
|
12,000 |
8,000 |
|
10.4 SAKOV |
Sulani Heunis |
Die jaarlikse byeenkoms van die SA
Kerkorreliste-Vereniging |
|
2,500 |
2,000 |
|
10.5 Bybels
vir Indië |
Johan van der Westhuizen |
Die verspreiding van Bybels in Hindi onder
Christene in Varanasi, Noord-Indië |
|
6,000 |
2,000 |
|
10.6 Opvoeding van minder-bevoorregte kinders |
Christo en Estelle Campher |
"His Place" gee geleentheid aan
minderbevoorregte kinders uit die St Albans-area wat geen ander
opvoedingsgeleenthede het nie |
|
6,000 |
4,000 |
|
10.7 Kuyga
Créche |
Dudley Ferreira |
Die creche bedien 50 kinders in die
Kuyga-woonbuurt, aangrensend aan Rowallanpark. Die doel is om die
creche te ondersteun en die gebou as aanbiddingsplek in te rig |
|
3,000 |
2,000 |
|
10.8
Ligsakkie Hospitaal-projek |
Joan Schoultz |
Sakkies word met toiletware gevul en
uitgedeel in hospitale in PE |
|
3,000 |
2,000 |
|
10.9
Retraite leraars |
Marius Lourens |
'n Retraite vir die ringsleraars |
|
5,000 |
4,000 |
|
10.10
Excelsior Voeding-skema |
André Ferreira |
Voedingskema vir 30 behoeftige kinders van
die Laerskool Excelsior |
|
2,000 |
1,500 |
|
10.11 Skoolverwisselings-kamp |
Anton van Jaarsveld |
Graad 7 leerlinge van die omgewing word
dmv 'n skoolverwssilingskamp voorberei vir hoërskool |
|
10,000 |
4,500 |
|
10.12
Skoolverlaterskamp |
Anton van Jaarsveld |
Subsidie vir 20 van die Ring se matrieks
na die Skoolverlaterskamp |
|
8,000 |
3,000 |
|
10.13
EE III Toerusting |
Jan Coetzee |
Om predikante en lidmate toe te rus om die
evangelie dmv EE III te deel |
|
7,000 |
5,000 |
|
10.14
SAVGG Nooitgedacht |
Jan Cloete |
Lidmaatskapfooi vir die SAVGG |
|
6,000 |
5,000 |
|
10.15
Nooitgedacht vervoer |
Jan Cloete |
Herstelwerk aan die kerkbussie wat 3
tuistes vir bejaardes bedien |
|
12,000 |
8,000 |
|
SUBTOTAAL 10 |
|
|
0 |
100,500 |
63,000 |
|
11. QUEENSTOWN |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
11.1
Finansiële hulp Cathcart |
Franscois Bakkes |
Finansiële hulp vir 'n lewensvatbare
salaris vir die leraar van Cathcart |
|
24,000 |
12,000 |
|
11.2
Studietoer mdo ge-loofsonderskeiding |
Deon Strydom |
Gemeenteleiers word deur die studietoer
blootgestel aan innoverende gemeentes |
2,000 |
23,000 |
11,000 |
|
11.3 Leierskapsontwikkeling |
Riaan Vlok |
Saamtrek van kerkrade en gemeenteleiers in
'n daglange werkswinkel mdo leierskaps-ontwikkeling |
1,000 |
4,000 |
3,000 |
|
11.4 VBO
Ondersteuning |
Deon Strydom |
Staan gemeentes by tov VBO-koste |
12,700 |
12,500 |
11,000 |
|
11.5
SAVGG Cathcart |
Deon Strydom |
Lidmaatskapgelde vir die SAVGG (jaar 2 van
drie jaar) |
0 |
6,000 |
5,000 |
|
SUBTOTAAL 11 |
|
|
15,700 |
69,500 |
42,000 |
|
12. SONDAGSRIVIER
|
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
12.1
Jeug-Jubeljaar |
Conrad Human |
Bedien die jeug van Despatch, Uitenhage en
PE met sang en getuienis by 'n jubeljaar-geleentheid |
85,500 |
15,200 |
10,000 |
|
12.2
Navorsing mdo implementering van projekte |
André Lötter |
Om
navorsing te doen oor 'n verskeidenheid sake waaraan ringsgemeentes
aandag moet gee voordat projekte geïmplementeer kan word |
4,000 |
12,000 |
4,000 |
|
12.3
Leraars-Retraite |
André Lötter |
'n Geleentheid vir geestelike toerusting,
verryking, saambid en saambeplan |
4,000 |
7,200 |
6,000 |
|
12.4
Uitreik met Jesusfilm |
Danie van Rensburg |
Uitreike met die Jesusfilm na gemeentes
van die VGK |
14,000 |
15,000 |
9,500 |
|
12.5 EE III |
Hannes Prinsloo |
EE III-opleiding |
0 |
8,000 |
7,600 |
|
SUBTOTAAL 12 |
|
|
107,500 |
57,400 |
37,100 |
|
13. UITENHAGE
|
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se
Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse
Goedgekeur |
|
13.1 Matriek-wegbreek en opleiding in ervaringsleer |
Danie Nel |
Om skoolverlaters dmv ervaringsleer te
begelei om hulself aan die Here toe te wy en aan Hom getrou te bly,
en om van die skoolverlaters op te lei in ervaringsleer |
10,000 |
24,600 |
11,000 |
|
13.2 Ontwikkeling van leierskap |
Danie Nel |
Identifisering, ontwikkeling en
toerusting van jong leiers wat 'n bydrae kan lewer in die genesing
van mense |
0 |
12,000 |
5,000 |
|
13.3 Retraite en spanbou vir ringspredikante |
Danie Nel |
Om gemeenskap as ringsleraars te
bevorder, ds Wooding van Kokstad te bemoedig en 'n aanbiddingsplek
in die Transkei op te knap |
|
12,000 |
9,000 |
|
13.4 Skoolverlaterskampe 2011 |
Danie Nel |
Begelei matrikulante om die lewende
God te ken, lief te kry en te dien, en help stukkende jongmense
gesond word |
|
70,000 |
60,000 |
|
SUBTOTAAL 13 |
|
|
10,000 |
118,600 |
85,000 |
|
|
|
|
Ringe se
Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse
Goedgekeur |
|
GROOTTOTAAL |
|
|
760,394 |
1,420,860 |
717,498 |
|