NG Kerk in Oos-Kaapland

Aansoeke vir Ringsprojekfondse : 2011-12

 

 

Tuisblad  -  Ringsprojekte 2009-10 -  Ringsprojekte 2010-11 - Ringe  -  VBO

 

Beleid

Handleiding Ringsprojekte

 

Goedgekeurde Projekaansoeke vir 2011/2012

 

NG Kerk in Oos-Kaapland

EVALUERING : Aansoeke vir Ringsprojekte 2011 tot 2012
(Goedgekeur op __________)

Bedrag beskikbaar: R___________

Evaluering:
Nico B(ezuidenhout)
Tania B(ezuidenhout)
Jan C(oetzee)
Danie M(outon)
Anton O(liphant)

Nota:
1.  Klik op die titel van elke projek om die volledige aansoek te besigtig.
2.  In die regterhandse kolom vind u die bedrag wat die Sinodale Kommissie op 26 November 2009 vir elke projek goedgekeur het.
 

1. ALBANIE EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

1.1  Retraites vir rings-predikante en predikante-vroue Danie M Om uitvoering te gee aan die A tot Z-Beleid vir die versorging en geestelike opbou van predikante en hulle gades 0 17,500  
1.2  Gestuurde Gemeentes Danie M Lidmaatskapfooi van die SAVGG 0 6,000  
1.3  Projek Amos Agrimin Jeugkamp Nico B Naweekkampe vir die jeug uit agtergeblewe gemeenskappe in die Alexandrai-omgewing onder die vaandel van Projek Amos Agrimin 0 23,000  
1.4  Sang in die erediens Nico B Om gemeentes te begelei om sang in die erediens sinvol aan te wend 0 15,000  
1.5  Predikantekursus: Geloof en wetenskap Danie M Om predikante op die hoogte te bring van die jongste bevindinge van die wetenskap, asook Skrifbeskounig en die implikasies daarvan vir ons geloof.  Uitkoms is die gepaste hantering van geloofsvrae sonder om wetenskap en Skrif teenoor mekaar te stel. 0 17,000  
1.6  Bediening van plattelandse gemeentes Danie M Om aan kleiner-wordende plattelandse gemeentes sinvol leiding te gee 0 6,500  
1.7  Uitreik Transkei 2011 Jan C Voortgesette uitreike in 2010 na Lusikisiki en Bambisana-gemeentes 0 43,750  
1.8  Christian Care Bedford Anton O Ondersteun 'n ekumeniese uitreikaksie wat hulp aan straatkinders verleen 0 14,000  
SUBTOTAAL 1          

 

 

2. ALGOA EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

2.1  Jeugbediening PE-Noord Nico B Om die jeug in die omgewing tot 'n lewende verhouding met God te lei 0 16,000  
2.2  Avontuurweek 2011 Nico B Bedien laerskoolkinders gedurende die Julievakansie geestelik 51,772 10,000  
2.3  Vrouebemagtiging PE-Noord Tania B Voortgesette bemagtiging van vroue uit die gemeenskap rondom PE-Noord 0 12,000  
2.4  SAVGG Danie M Help gemeentes om hul roeping as gestuurde gemeentes uit te voer 0 10,000  
2.5  VBO Finansiële hulp Danie M Help om die kostes van leraars vir VBO te dra waar kerkrade nie kan nie 0 7,000  
2.6  Finansiële hulp: Algoa gemeenskapskerk Danie M Geldelike bydrae om die huidige leraarspos voort te sit. 0 42,000  
2.7  Leraars-Retraite Danie M Bied 'n retraite vir al die leraars van die ring aan 0 10,000  
2.8  Kinderteater Nico B Om deur middel van interaktiewe kinderteater minderbevoorregte kinders die belang van die Bybel te leer - 10 skole teen R1,600 per skool 0 16,000  
SUBTOTAAL 2          

 

 

3. BURGERSDORP EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

3.1  VBO-Spanbou Danie M Om die ringsleraars een VBO-geleentheid per jaar as span te laat bywoon 6,000 9,000  
3.2  Enneagram VBO Danie M Om die enneagram vir ringsleraars en belangstellendes aan te bied mdo geestelike groei 45,000 25,000  
3.3  Opleiding as fasiliteerders Danie M Alle predikante en gemeenteleiers word toegerus om effektiewe fasiliteerders vir groepe, Bybelstudies, kampe e.a. te wees   2,400  
3.4  Lidmaatbemagtiging Danie M Om alle predikante en gemeenteleiers toe te rus om die Rimpelprojek te implementeer.   2,200  
3.5  Kingfisher mobiliseringsbediening Jan C Leraars en gemeenteleiers word as fasiliteerders opgelei   22,400  
3.6  Theophostic Gebedsbediening Jan C Oplei van 'n fasiliteringspan om lidmate dmv Theophostic te begelei   21,710  
SUBTOTAAL 3          

  

 

4. CRADOCK EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

4.1  Mosambiek-uitreik Jan C Ondersteun 'n Gereformeerde gemeente in Mosambiek en verkondig die evangelie 75,000 10,000  
4.2  Vreemdelinge in ons poorte Jan C Toerustingsgeleentheid vir lidmate om nuwelinge (soos Chinese) in plaaslike gemeenskappe met die evangelie te bereik 0 10,000  
4.3  Vukasebenze-skuiling Anton O Help met die ontsaglike armoedeprobleem in Cradock 86,000 10,000  
4.4  Skoolverlaterskamp Jan C Befondsing vir plattelandse leerders om skoolverlaterskampe by te woon 10,650 10,000  
4.5  Liturgiewerkswinkel Nico B 'n Liturgiewerkswinkel vir alle betrokkenes by gemeentelike liturgie in Oos-Kaapland 0 18,250  
4.6  Veritasopleiding Jan C Ondersteun ds Riaan Terblanche met 'n reiskostebydrae vir sy Veritasbediening in Mosambiek 0 6,000  
4.7  Leerders met Spesiale Behoeftes Anton O Ondersteun die LSB-sentrum op Cradock (geen staatsubsidie vir onderwysers en hulpwerkers se vergoeding) 0 6,000  
4.8  Retraite Ringsleraars Danie M 'n Retraite vir ringsleraars 5,000 5,000  
4.9  Gesamentlike vergadering met VGK Danie M Gesamentlike ringsvergadering met VGK-gemeentes 3,000 2,000  
SUBTOTAAL 4          

 

 

5. DORDRECHT EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

5.1  Leraars-Retraite Danie M Leraars leer mekaar geestelik en sosiaal beter ken in retraite-situasie 0 11,500  
5.2  Uitreikende eredienste Jan C Ugie-gemeente word bemagtig om talle nuwe intrekkers na eredienste te lok en dinamiese eredienste oor taal- en kultuurgrense te hou 36,000 40,000  
5.3  Canzibe Jan C Ringsgemeentes aan Canzibe bekendgestel deur bekendstellingsnaweek 0 11,100  
5.4  VBO-gelde Danie M Ondersteuning vir die VBO-toerusting van 3 ringspredikante 0 10,000  
5.5  Reistoelae prof Kobus Smit Jan C Staan prof Kobus Smit wat die VGK-bediening op Indwe hanteer met reiskoste by 0 12,000  
5.6  Rhodes-Retraite Danie M Geestelike vorming van lidmate in retraite-situasie rondom emosionele volwasse spiritualiteit 25,000 9,200  
5.7  SAVGG Barkly-Oos Danie M Laaste been van SAVGG reis 1,200 6,000  
SUBTOTAAL 5          

 

 

6. GRAAFF-REINET EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

6.1  Hulp aan tuiste vir bejaardes Anton O Hulp aan Huis van der Graaff dmv eenmalige donasie 0 60,000  
6.2  Gesamentlike ringsitting NGK - VGK Danie M 'n Gesamentlike ringsitting van die NGK en VGK 362 6,500  
6.3  Leraars-Retraite Danie M Ringsleraars hou 'n retraite mdo op ondersteuning en verhoudingsbou 1,500 4,500  
6.4  VBO ringsleraars Danie M Finansiële ondersteuning van ringsleraars mdo VBO 3,560 12,000  
SUBTOTAAL 6          

  

 

7. HUMANSDORP EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

7.1  Huweliksgroei Anton O Huweliksgroeigeleenthede vir egpare uit die ring 17,000 13,000  
7.2  Koukamma Evangelisasie-Aksie Jan C Evangelisasie gerig op die gemeenskap vanuit Kareedouw en Tsitsikamma-gemeentes 135,000 30,000  
7.3  Valk-projek, Joubertina Anton O Voorkoming van alkohol- en dwelmmisbruik in die Langkloof 15,000 20,000  
7.4  CMR Armoedeprojek Anton O Vestig olv CMR projekte in gemeenskappe wat geteister word deur armoede 10,000 7,000  
7.5  VBO Verantwoordbare teologie vir ons tyd Danie M Verantwoordbare teologie vir ons tyd rondom praktiese bedieningsake 20,000 10,000  
7.6  Gamtoos plaasbediening Jan C Bereik plaaswerkers in die Gamtoosvallei met die evangelie 77,000 40,000  
7.7  Vrouedag Tania B Vroue (interkerklik en oor kleurgrense) word bemagtig om trauma te verwerk 0 15,800  
SUBTOTAAL 7          

 

 

8. OOS-LONDEN EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

8.1  Christen-Vrouedag Tania B Bring Christenvroue oor grense in King William's Town bymekaar en bemagtig hulle om in Christus se Naam te getuig 0 7,500  
8.2  Penne met Paastyd Jan C Deel 8,000 penne met Paastyd by verkeersligte en winkelsentrums uit met paasboodskap 16,600 10,000  
8.3  Hulp aan armes Anton O Fisiese en geestelike bystand aan die plakkers van Second Creek, Parkside, Oos-Londen, en bystand aan behoeftige skoolkinders Laerskool AW Barnes 0 10,000  
8.4  Garcia-bediening Anton O Bediening gerig op die kinders van die Garcia-Subekonomiese woonstelle   20,000  
8.5  Bybelverspreiding Jan C Versprei Bybels aan almal wat soekend is en nie eie Bybel het nie   18,200  
8.6  SAVGG Danie M SAVGG lidmaatskapgelde NG Kerk Buffelsrivier   6,000  
8.7  Predikante-Retraite Danie M Predikante-versorging dmv 'n retraite 0 12,000  
8.8  Vrouekamp Oos-Kaap Tania B Bedien die vroue van die Oos-Kaap geestelik in eilandsituasie 40,550 10,000  
8.9  Teknon Jeug- en sportbediening Nico B Bedien die jeug op die Oos-Kaapse platteland geestelik dmv sport, drama en musiek 16,000 26,500  
SUBTOTAAL 8          

  

 

9. PORT ELIZABETH EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

9.1  Multi-kulturele uitreik PE-Sentraal Jan C Om multi-kulturele groepe en buitelanders in PE-Sentraal met die evangelie te bereik en bekeerlinge by te staan 0 73,250  
9.2  JAM Bash Nico B Gee aan jongmense in PE die geleentheid om 'n gratis aand van praise en worship, in die vorm van 'n eksperimentele erediens in 'n publieke ruimte, by te woon 7,000 12,100  
9.3  Predikante-byeenkoms Danie M Bring al die predikante van die Oos-Kaap in 'n predikante-byeenkoms om oa oor roeping en bediening te gesels 20,000 125,000  
SUBTOTAAL 9          

  

 

10. PORT ELIZABETH-WES EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

10.1 Makhua Xirima Bybelvertaling Jan C Vertaal die volle Bybel in Makhua Xirima, 'n Noord-Mosambiekse taal   10,000  
10.2  Jeug-kamp en -uitreik Nico B Jeugkamp en uitreik deur jongmense van die ring   8,000  
10.3  Voeding van minder-bevoorregte leerders Anton O Geestelike en fisiese hulp aan minderbevoorregte leerders in die St Albamns, Groenbossies en Rocklands-areas   12,000  
10.4  SAKOV Danie M Die jaarlikse byeenkoms van die SA Kerkorreliste-Vereniging   2,500  
10.5  Bybels vir Indië Jan C Die verspreiding van Bybels in Hindi onder Christene in Varanasi, Noord-Indië   6,000  
10.6  Opvoeding van minder-bevoorregte kinders Anton O "His Place" gee geleentheid aan minderbevoorregte kinders uit die St Albans-area wat geen ander opvoedingsgeleenthede het nie   6,000  
10.7  Kuyga Créche Anton O Die creche bedien 50 kinders in die Kuyga-woonbuurt, aangrensend aan Rowallanpark.  Die doel is om die creche te ondersteun en die gebou as aanbiddingsplek in te rig   3,000  
10.8  Ligsakkie Hospitaal-projek Anton O Sakkies word met toiletware gevul en uitgedeel in hospitale in PE   3,000  
10.9  Retraite leraars Danie M 'n Retraite vir die ringsleraars   5,000  
10.10  Excelsior Voeding-skema Anton O Voedingskema vir 30 behoeftige kinders van die Laerskool Excelsior   2,000  
10.11  Skoolverwisselings-kamp Nico B Graad 7 leerlinge van die omgewing word dmv 'n skoolverwssilingskamp voorberei vir hoërskool   10,000  
10.12  Skoolverlaterskamp Nico B Subsidie vir 20 van die Ring se matrieks na die Skoolverlaterskamp   8,000  
10.13  EE III Toerusting Jan C Om predikante en lidmate toe te rus om die evangelie dmv EE III te deel   7,000  
10.14  SAVGG Nooitgedacht Danie M Lidmaatskapfooi vir die SAVGG   6,000  
10.15  Nooitgedacht vervoer Danie M Herstelwerk aan die kerkbussie wat 3 tuistes vir bejaardes bedien   12,000  
SUBTOTAAL 10          

 

 

11. QUEENSTOWN EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

11.1  Finansiële hulp Cathcart Danie M Finansiële hulp vir 'n lewensvatbare salaris vir die leraar van Cathcart   24,000  
11.2  Studietoer mdo ge-loofsonderskeiding Danie M Gemeenteleiers word deur die studietoer blootgestel aan innoverende gemeentes 2,000 23,000  
11.3  Leierskapsontwikkeling Danie M Saamtrek van kerkrade en gemeenteleiers in 'n daglange werkswinkel mdo leierskaps-ontwikkeling 1,000 4,000  
11.4  VBO Ondersteuning Danie M Staan gemeentes by tov VBO-koste 12,700 12,500  
SUBTOTAAL 11          

 

 

12. SONDAGSRIVIER EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

12.1  Jeug-Jubeljaar Nico B Bedien die jeug van Despatch, Uitenhage en PE met sang en getuienis by 'n jubeljaar-geleentheid 85,500 15,200  
12.2  Navorsing mdo implementering van projekte Danie M Om navorsing te doen oor 'n verskeidenheid sake waaraan ringsgemeentes aandag moet gee voordat projekte geïmplementeer kan word 4,000 12,000  
12.3  Leraars-Retraite Danie M 'n Geleentheid vir geestelike toerusting, verryking, saambid en saambeplan 4,000 7,200  
12.4  Uitreik met Jesusfilm Jan C Uitreike met die Jesusfilm na gemeentes van die VGK 14,000 15,000  
SUBTOTAAL 12          

  

 

13. UITENHAGE EVALUEER Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeurl

13.1  Matriek-wegbreek en opleiding in ervaringsleer Nico B Om skoolverlaters dmv ervaringsleer te begelei om hulself aan die Here toe te wy en aan Hom getrou te bly, en om van die skoolverlaters op te lei in ervaringsleer 10,000 24,600  
13.2  Ontwikkeling van leierskap Danie M Identifisering, ontwikkeling en toerusting van jong leiers wat 'n bydrae kan lewer in die genesing van mense 0 12,000  
13.3  Retraite en spanbou vir ringspredikante Danie M Om gemeenskap as ringsleraars te bevorder, ds Wooding van Kokstad te bemoedig en 'n aanbiddingsplek in die Transkei op te knap   12,000  
13.4  Skoolverlaterskampe 2011 Nico B Begelei matrikulante om die lewende God te ken, lief te kry en te dien, en help stukkende jongmense gesond word   70,000  
SUBTOTAAL 13          

 

 

 

 

 

 

 

 

     

Ringe se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

GROOTTOTAAL